Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eden of Africa Guest Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mostertweg 46, Melkbosstrand, 7341, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Eden of Africa is gerieflik geleë in die hartjie van die kusdorpie Melkbosstrand. Slegs 100m stapafstand na die Atlantiese Oseaan.

Verblyf beskik oor 5 en suite-kamers met WiFi, TV met DStv, yskassie, haardroër en 'n kluis.

Die boonste-vlak sitkamer is toegerus met 'n koffiekroeg en gemaklike sitplek, wat gaste 'n stil ruimte bied vir ontspanning. Die sitkamer maak oop op die terras wat pragtige uitsigte oor die Atlantiese Oseaan en Tafelberg bied.

Die eetkamer, wat op die grondvlak geleë is, bied gaste die perfekte plek om hul ontbyt, middagete of aandete te geniet. Die vermaakarea bied binne- en buitebraaigeriewe. Spesiale geleenthede kan ook gereël word asook konferensiegeriewe om 14-20 gaste te akkommodeer. Daar is voldoende parkeerplek vir gaste.

Eden of Africa is ideaal geleë naby plaaslike restaurante, plaaslike winkels en openbare vervoer. Lughawe op- en aflaai kan gereël word.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Groot 5
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Sekretariële Geriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Televisie
  • Videospeler
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.2
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Mariane Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Mostertweg 46, Melkbosstrand, 7341, Wes-Kaap
  • Gaste dink Eden of Africa Guest Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mostertweg 46, Melkbosstrand, 7341, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4775e00b01e50cf526a3f97a7191f2189da6c15e2da32589317007b7e588417a73a02d8cba53e2ac793835394b5eee9f94cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 46 Mostert Road Melkbosstrand 7341 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-23:00 11:00 -33.7255899 18.4439

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang