Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eden On The Bay 108

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Lizelle D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Wonderful apartment. Really enjoyed our stay. Was lovely not to cook or drive as everything was within walking distance. The apartment is very spacious too.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kevin F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Kuier was baie aangenaam. Woonstel is baie netjies. Drie dinge wat onbevredigend was 1. Die DStv het nie gewerk nie. 2. Te min glase in die woonstel 3. Die dubbelbed in die agterkamer was in 'n slegte toestand, was te bang om te beweeg op die bed en het gedink dit gaan inmekaar tuimel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Host
Eden On The Bay 108
Hallo Kevin, dankie vir jou resensie, ons waardeer jou terugvoer. Ons is bly om te weet dat die woonstel netjies en vir u op die been was. Ons is egter verskriklik jammer oor die drie kwessies wat genoem word en ons sal seker wees om hierdie aan te spreek. Ons hoop dat u algehele verblyf wonderlik was.

Ana P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Netjies en rustig. Baie mooi en skoon woonstel. Alles was tops. Loopafstand van eetplekke en strand. Clive was baie vriendelik en behulpsaam. Sal weer daar bly. Dankie Clive.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2022

Heerlike familietyd met my bejaarde ouers. Dit was die ideale plek vir 'n vinnige wegbreek. Veilige onderdakparkeerplek en nie nodig om iewers heen te ry nie. Net jammer van raserige gaste wat Saterdagaand bokant ons gebly het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Host
Eden On The Bay 108
Good day, We appreciate your great review about your stay. The stunning views and location is the perfect combination to ensure you have a great stay. We believe in exceptional customer service and top-notch accommodation, and it is reviews like yours that keep us on the right track. We look forward to accommodate you in the near future. Kind Regards HostAgents

Lizelle D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2022

Gerieflik met al die eetplekke en winkels naby. Baie lekker woonstel, maar kort net nuwe banke in die sitkamer asook banke op die balkon en dit is baie vuil. Die stort lek ook in en suite-badkamer.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Host
Eden On The Bay 108
Good day Lizelle Thank you for your great review and are so happy to hear you enjoyed the stay. We look forward to the opportunity to accommodate you again in the future. Kind Regards HostAgents

Ian J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2021

Ek het 'n fantastiese tyd saam met my vriende gehad. Ons het die son en water baie geniet, was byna elke dag in die see vir 'n surf. Mens voel baie tuis in die woonstel en het meer as wat jy nodig het. Dis heerlik sentraal en vir die wat hou van nie hoef rond te ry nie is dit perfek want alles is binne loopafstand van jou af. Ons het ons kuier baie geniet en sal beslis weer 'n draai maak in die toekoms!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Host
Eden On The Bay 108
Hi Ian, baie dankie vir jou resensie en ons is baie bly julle kon die son en see so geniet vanaf a sentrale punt. Ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom. Die HostAgents span.

Violet A
Kort verblyf
4.8
Jul 2018

An excellent mid-week getaway. This was such a stunning birthday getaway. Even though we did not have warm water for the last two nights this did not take away from the experience in totality. The staff who received us and dealt with us were excellent in their interpersonal skills. The details stood out for us, that the service was thoughtful and very friendly. I will recommend such a getaway to anyone. Thank you for making this memorable for us as a family. See you in the future again some time. Keep up the excellent service, much thanks and appreciation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Host
Eden On The Bay 108
Hi Violet, thank you for taking the time to leave us a review. We are truly happy to hear that you had such a good stay and enjoyed our friendly service and could make lasting memories with your family. We hope to welcome you back in the near future. The HostAgents Team.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 724

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 814
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 814
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cormorant-laan, Big Bay, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAS2wYJLmjP1byJdiHyJtkT60l9KUEuk4IeUzY4HhQ0jwVTwSiGr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 814 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 Cormorant Avenue Big Bay 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.79228 18.457728

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang