Eden On The Bay 108
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 721
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Lizelle D - Aug 2023
Algehele gradering
Wonderful apartment.
Kevin F - Mei 2023
Algehele gradering
Kuier was baie aangenaam. Woonstel is baie netjies.
Eden On The Bay 108 se terugvoer
Hallo Kevin, dankie vir jou resensie, ons waardeer jou terugvoer. Ons is bly om te weet dat die woonstel netjies en vir u op die been was. Ons is egter verskriklik jammer oor die drie kwessies wat genoem word en ons sal seker wees om hierdie aan te spreek. Ons hoop dat u algehele verblyf wonderlik was.
Ana P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netjies en rustig.
Sandra C - Sep 2022
Algehele gradering
Heerlike familietyd met my bejaarde ouers.
Eden On The Bay 108 se terugvoer
Good day,
We appreciate your great review about your stay.
The stunning views and location is the perfect combination to ensure you have a great stay.
We believe in exceptional customer service and top-notch accommodation, and it is reviews like yours that keep us on the right track.
We look forward to accommodate you in the near future.
Kind Regards
HostAgents
Lizelle D - Sep 2022
Algehele gradering
Gerieflik met al die eetplekke en winkels naby.
Eden On The Bay 108 se terugvoer
Good day Lizelle
Thank you for your great review and are so happy to hear you enjoyed the stay.
We look forward to the opportunity to accommodate you again in the future.
Kind Regards
HostAgents
Ian J - Okt 2021
Algehele gradering
Ek het 'n fantastiese tyd saam met my vriende gehad. Ons het die son en water baie geniet, was byna elke dag in die see vir 'n surf.
Eden On The Bay 108 se terugvoer
Hi Ian, baie dankie vir jou resensie en ons is baie bly julle kon die son en see so geniet vanaf a sentrale punt. Ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom. Die HostAgents span.
Violet A - Jul 2018
Algehele gradering
An excellent mid-week getaway.
Lees meerEden On The Bay 108 se terugvoer
Hi Violet, thank you for taking the time to leave us a review. We are truly happy to hear that you had such a good stay and enjoyed our friendly service and could make lasting memories with your family. We hope to welcome you back in the near future. The HostAgents Team.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cormorant-laan, Big Bay, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang