Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eden On The Bay 108

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 689

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Eden On The Bay 108
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Lizelle D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle D

Wonderful apartment.

Really enjoyed our stay. Was lovely not to cook or drive as everything was within walking distance. The apartment is very spacious too.

Kevin F - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin F

Kuier was baie aangenaam. Woonstel is baie netjies.

Drie dinge wat onbevredigend was 1. Die DStv het nie gewerk nie. 2. Te min glase in die woonstel 3. Die dubbelbed in die agterkamer was in 'n slegte toestand, was te bang om te beweeg op die bed en het gedink dit gaan inmekaar tuimel.

Eden On The Bay 108 se terugvoer

Hallo Kevin, dankie vir jou resensie, ons waardeer jou terugvoer. Ons is bly om te weet dat die woonstel netjies en vir u op die been was. Ons is egter verskriklik jammer oor die drie kwessies wat genoem word en ons sal seker wees om hierdie aan te spreek. Ons hoop dat u algehele verblyf wonderlik was.

Eden On The Bay 108
Ana P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ana P

Netjies en rustig.

Baie mooi en skoon woonstel. Alles was tops. Loopafstand van eetplekke en strand. Clive was baie vriendelik en behulpsaam. Sal weer daar bly. Dankie Clive.

Sandra C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra C

Heerlike familietyd met my bejaarde ouers.

Dit was die ideale plek vir 'n vinnige wegbreek. Veilige onderdakparkeerplek en nie nodig om iewers heen te ry nie. Net jammer van raserige gaste wat Saterdagaand bokant ons gebly het.

Eden On The Bay 108 se terugvoer

Good day,

We appreciate your great review about your stay.
The stunning views and location is the perfect combination to ensure you have a great stay.

We believe in exceptional customer service and top-notch accommodation, and it is reviews like yours that keep us on the right track.

We look forward to accommodate you in the near future.

Kind Regards
HostAgents

Eden On The Bay 108
Lizelle D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizelle D

Gerieflik met al die eetplekke en winkels naby.

Baie lekker woonstel, maar kort net nuwe banke in die sitkamer asook banke op die balkon en dit is baie vuil. Die stort lek ook in en suite-badkamer.

Eden On The Bay 108 se terugvoer

Good day Lizelle

Thank you for your great review and are so happy to hear you enjoyed the stay.

We look forward to the opportunity to accommodate you again in the future.

Kind Regards
HostAgents

Eden On The Bay 108
Ian J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian J

Ek het 'n fantastiese tyd saam met my vriende gehad. Ons het die son en water baie geniet, was byna elke dag in die see vir 'n surf.

Mens voel baie tuis in die woonstel en het meer as wat jy nodig het. Dis heerlik sentraal en vir die wat hou van nie hoef rond te ry nie is dit perfek want alles is binne loopafstand van jou af. Ons het ons kuier baie geniet en sal beslis weer 'n draai maak in die toekoms!

Eden On The Bay 108 se terugvoer

Hi Ian, baie dankie vir jou resensie en ons is baie bly julle kon die son en see so geniet vanaf a sentrale punt. Ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom. Die HostAgents span.

Eden On The Bay 108
Violet A - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Violet A

An excellent mid-week getaway.

This was such a stunning birthday getaway. Even though we did not have warm water for the last two nights this did not take away from the experience in totality. The staff who received us and dealt with us were excellent in their interpersonal skills. The details stood out for us, that the service was thoughtful and very friendly. I will recommend such a getaway to anyone. Thank you for making this memorable for us as a family. See you in the future again some time. Keep up the excellent service, much thanks and appreciation.

Eden On The Bay 108 se terugvoer

Hi Violet, thank you for taking the time to leave us a review. We are truly happy to hear that you had such a good stay and enjoyed our friendly service and could make lasting memories with your family. We hope to welcome you back in the near future. The HostAgents Team.

Eden On The Bay 108
Vanaf
Vanaf R1 814
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 814
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cormorant-laan, Big Bay, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAS2wYJLmjP1byJdiHyJtkT60l9KUEuk4IeUzY4HhQ0jwVTwSiGr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 814 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 Cormorant Avenue Big Bay 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.79228 18.457728

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang