Eden On The Bay 118
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 717
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Elmarie D - Jul 2024
Algehele gradering
Excellent.
Yolanda B - Mei 2024
Algehele gradering
Uitstekende ligging en oulike woonstel. Hoop dit word uitgeklaar.
Lees meerEden On The Bay 118 se terugvoer
Thank you for your review, Yolanda. We are so pleased that you enjoyed the location of the apartment. Thank you for bringing the issues you encountered to our attention, we will highlight these to our team to ensure an improved experience for future guests. Thank you for staying with us.
Karl-heinz H - Jan 2022
Algehele gradering
Skoon, gerieflik, naby alles.
Eden On The Bay 118 se terugvoer
Hi Karl, dankie vir jou resensie en ons is baie bly julle het die pragtige see uitsig en restaurante geniet. Ons hoop julle kom kuier gou weer. Die HostAgents span.
Claudette M - Apr 2022
Algehele gradering
Excellent.
Eden On The Bay 118 se terugvoer
Hi Claudette, thank you so much for your feedback and we are really happy to hear that you had an excellent stay. We hope to welcome you back very soon. The HostAgents Team
Johan B - Jun 2021
Algehele gradering
Heerlik
Eden On The Bay 118 se terugvoer
Hi Johan, dankie vir die goeie terugvoer in jou resensie, ons is bly dat julle heerlik gebly het en die ruim stoep kon geniet. Ons hoop om julle vinnig weer terug te verwelkom by enige van ons eenhede. Die HostAgents span.
Shareefa C - Feb 2021
Algehele gradering
Stunning place and environment.
Eden On The Bay 118 se terugvoer
Hi Shareefa, thank you for taking the time to leave us a review. We are truly happy to hear that you had such a good stay and enjoyed your home away from home. We hope to welcome you back in the near future. The HostAgents Team.
Stephan E - Sep 2021
Algehele gradering
Baie gerieflik
Eden On The Bay 118 se terugvoer
Hi Stephan, baie dankie vir die resensie en ons is bly julle het die ligging en die eenheid so geniet. Ons hoop om julle vinnig weer terug te verwelkom. Die HostAgents span.
Michiel R - Apr 2021
Algehele gradering
Baie veilig, perfek geleë en goeie waarde vir geld.
Eden On The Bay 118 se terugvoer
Hi Michiel, baie dankie vir jou terugvoer. Ons is vreeslik bly dat jy so lekker gebly het en die ligging geniet het. Ons sien uit om jou weer te verwelkom in die toekoms. Die HostAgents span.
Zeldie V - Jun 2021
Algehele gradering
Vir werksdoeleindes, was dit perfek.
Lees meerEden On The Bay 118 se terugvoer
Hi Zeldie, baie dankie vir die resensie, ons waardeer al die terugvoer. Ons is bly julle kon die plek geniet vir werksdoeleindes. Die fotos op Eden on the Bay 118 reflekteer dat dit bo-op 'n winkelsentrum is, juis om te wys hoe gerieflik en naby dit aan die winkels en see is. Ons is jammer dat die breekskade deposito biejtie langer gevat het om dit terug te kry, ons werk huidiglik daaraan om daai prosess makliker te maak vir gaste wanneer hulle bespreek. Ons hoop om julle in die toekoms weer terug te verwelkom. Die HostAgents span.
Chanel O - Sep 2019
Algehele gradering
Dit was baie nice.
Eden On The Bay 118 se terugvoer
Beste Chanel,
Baie dankie dat u die tyd geneem het om vir ons 'n resensie te skryf. Ons waardeer u terugvoer.
Ons hoop om u terug te verwelkom in die toekoms.
Vriendelike groete
Eden on the Bay 118
Eudene F - Apr 2019
Algehele gradering
The stay was wonderful, very peaceful and great surrounds.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Die verblyf was wonderlik, rustig en in 'n goeie area.
Ons verblyf by 118 was wonderlik en baie rustig. Dit was 'n lekker wegbreek, goeie geriewe, maar wou graag braaigeriewe gehad het.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Nico V - Nov 2018
Algehele gradering
A very comfortable stay, close to all the amenities.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie gerieflike verblyf, naby al die geriewe.
Ons het lekker gebly. Net 3 voorstelle. 'n Klein gasbraai op die stoep. 'n Spieël wat nie in die badkamer is nie vir die dames om hulle hare droog te blaas - ons moet 'n verlengingskoord leen om dit in die badkamer te gebruik. 'n Sambreel op die stoep aangesien jy met tye skaduwee daar nodig het.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Monique S - Sep 2018
Algehele gradering
Dit was uitstekend gewees. Sal enige tyd weer daar gaan verlof hou!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Otto Du Plessis-rylaan, Eden On The Bay, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang