Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eden On The Bay 118

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Elmarie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2024

Excellent. My mom and dad said it was lovely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Yolanda B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Mei 2024

Uitstekende ligging en oulike woonstel. Hoop dit word uitgeklaar. Ligging van woonstel is uitstekend. Die volgende het egter 'n demper geplaas op ons verblyf: Geen spieël in slaapkamer. Waaier in badkamer kan nie afskakel nie - nogal uitdagend as jy 'n ligte slaper is. En matras van bed kraak vreeslik - as jy of jou maat omdraai is albei wakker a.g.v. die krakerige bed. Geen seep in die badkamer. 'n Paar sakkies koffie en suiker was in 'n koppie met oor geplaas - dit lyk "afgeskeep".

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Host
Eden On The Bay 118
Thank you for your review, Yolanda. We are so pleased that you enjoyed the location of the apartment. Thank you for bringing the issues you encountered to our attention, we will highlight these to our team to ensure an improved experience for future guests. Thank you for staying with us.

Karl-heinz H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Skoon, gerieflik, naby alles. Naby restaurante, see uitsig pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Host
Eden On The Bay 118
Hi Karl, dankie vir jou resensie en ons is baie bly julle het die pragtige see uitsig en restaurante geniet. Ons hoop julle kom kuier gou weer. Die HostAgents span.

Claudette M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2022

Excellent. Convenient, clean and great place to say.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Host
Eden On The Bay 118
Hi Claudette, thank you so much for your feedback and we are really happy to hear that you had an excellent stay. We hope to welcome you back very soon. The HostAgents Team

Johan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2021

Heerlik Netjies en goed geleë. Die slaapkamer is klein , maar tog prakties. Alle toerusting is modern en die stoep is lekker ruim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Host
Eden On The Bay 118
Hi Johan, dankie vir die goeie terugvoer in jou resensie, ons is bly dat julle heerlik gebly het en die ruim stoep kon geniet. Ons hoop om julle vinnig weer terug te verwelkom by enige van ons eenhede. Die HostAgents span.

Shareefa C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2021

Stunning place and environment. For a couple, this is home away from home. We loved our stay. It's central to everything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Host
Eden On The Bay 118
Hi Shareefa, thank you for taking the time to leave us a review. We are truly happy to hear that you had such a good stay and enjoyed your home away from home. We hope to welcome you back in the near future. The HostAgents Team.

Stephan E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2021

Baie gerieflik Die ligging is fantasties met stapafstand na die strand en heerlike restaurante. Die stoep is lieflik. Die plek is perfek vir 2 volwassenes. Agv omliggende restaurante is daar maar gereeld 'n gewoel, maar het ons glad nie gepla nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Host
Eden On The Bay 118
Hi Stephan, baie dankie vir die resensie en ons is bly julle het die ligging en die eenheid so geniet. Ons hoop om julle vinnig weer terug te verwelkom. Die HostAgents span.

Michiel R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2021

Baie veilig, perfek geleë en goeie waarde vir geld. Die fasilitiet is perfek geleë en geskik vir 'n enkelpersoon maar baie klein vir twee wat langer as een nag oorslaap. Verder is dit maar raserig maar ek sal dit steeds aanbeveel en ook self gebruik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Host
Eden On The Bay 118
Hi Michiel, baie dankie vir jou terugvoer. Ons is vreeslik bly dat jy so lekker gebly het en die ligging geniet het. Ons sien uit om jou weer te verwelkom in die toekoms. Die HostAgents span.

David V
Kort verblyf Besigheidsreis
4.0
Jun 2021

Vir werksdoeleindes, was dit perfek. Ons was daar vir werk, so ons het nie vreeslik baie spasie nodig gehad nie. Alles was in werkende toestand, skoon en netjies. Bietjie klein vir die prys wat ons betaal het. Daar is nie 'n see-uitsig vanuit die woonstel nie, maar wel op die balkonnetjie. Die balkon is egter in die middel van 'n winkelsentrum, wat dit nie vreeslik privaat maak nie. Ek moes ook 'n paar keer skakel en e-posse stuur om ons "Breakage Deposit" terug te kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Host
Eden On The Bay 118
Hi Zeldie, baie dankie vir die resensie, ons waardeer al die terugvoer. Ons is bly julle kon die plek geniet vir werksdoeleindes. Die fotos op Eden on the Bay 118 reflekteer dat dit bo-op 'n winkelsentrum is, juis om te wys hoe gerieflik en naby dit aan die winkels en see is. Ons is jammer dat die breekskade deposito biejtie langer gevat het om dit terug te kry, ons werk huidiglik daaraan om daai prosess makliker te maak vir gaste wanneer hulle bespreek. Ons hoop om julle in die toekoms weer terug te verwelkom. Die HostAgents span.

Chanel O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2019

Dit was baie nice. Met aankoms was ons baie goed ontvang. Ek sal hierdie plek vir enige een aanbeveel. Daar is regtig geen klagtes nie. Alles is skoon en netjies. Ons sal beslils weer kom gesig wys daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Host
Eden On The Bay 118
Beste Chanel, Baie dankie dat u die tyd geneem het om vir ons 'n resensie te skryf. Ons waardeer u terugvoer. Ons hoop om u terug te verwelkom in die toekoms. Vriendelike groete Eden on the Bay 118

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 723

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 158
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 158
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Otto Du Plessis-rylaan, Eden On The Bay, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhlZGZhYWM1LTFlOGItNGYyOC04NGJmLTYwMzQ2MGE4YWJlNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 158 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 Cormorant Avenue Big Bay 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.792888 18.457897

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang