Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eden on the Bay 150

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Sir David Baird-rylaan en Otto du Plessis-rylaan, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Eden on the Bay 150 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van die kusvoorstad Bloubergstrand, Kaapstad en is ideaal vir 'n gerieflike strandvakansie.

Dié woonstel het 'n kapasiteit van 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n aparte slaapkamer wat met 'n koningingrootte-bed ingerig is. 'n Stort, bad, wasbak en toilet is in die en suite-badkamer beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die ruim en oopplan-hoofleefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV. Vir diegene wat werk wil doen, is 'n lessenaar en gratis WiFi ook beskikbaar.

Deur die skuifdeure is daar 'n balkon met 'n tafel en stoele wat 'n lieflike plek is vir 'n oggendkoffie.

Bloubergstrand bied 'n verskeidenheid besienswaardighede en doendinge soos visvang, branderplankry, stap op die strand, plaaslike winkelsentrums en smaaklike restaurante.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Eden on the Bay 150
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 689

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Hoek van Sir David Baird-rylaan en Otto du Plessis-rylaan, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Eden on the Bay 150 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Sir David Baird-rylaan en Otto du Plessis-rylaan, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAebbde7989615ba00ccd6d322fd0473f800497905998a9cd0d5d5653522eb5d5e427033da5bbf0fb5db99bd047ebb04c5bdc6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 Corner of Sir David Baird Drive and Otto du Plessis Drive Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.792885 18.460088

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang