Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eden On The Bay 167

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Baie goed

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.5
Bosbok Gas Jaques G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Baie lekker en veilig. Baie lekker gebly. Die foto's is werklik soos op die webtuiste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie C
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2022

Aangename verblyf, kan baie warm word sonder lugversorger. WiFi probleem vir werk, andersins kan ek aanbeveel. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Host
Eden On The Bay 167
Hi Marie, baie, baie dankie vir die waardevolle terugvoer. Ons is in kommunikasie met die eienaars om te sien wat ons kan doen oor die hitte in die somer. Ons operasionele span kyk klaar na die Wi-Fi om seker te maak dit werk ordentlik. Ons waardeer opreg jou terugvoer, want met dit weet ons waar ons kan verbeter. Ons hoop om julle sommer gou weer terug te verwelkom in die nabye toekoms. Die HostAgents span.

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.2
Jul 2022

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Host
Eden On The Bay 167
Good day Wilma Thank you for your great review and we are so happy to hear you enjoyed the stay. We look forward to the opportunity to accommodate you again in the future. Kind Regards HostAgents

Joan P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2021

Fantasties, awesome, lieflik. Die atmosfeer by Eden doen 'n mens goed en ek sal definitief weer van die plek gebruik maak. Die uitkyk oor die see was wonderlik, en om God se handewerk van uit die plek te aanskou was wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Host
Eden On The Bay 167
Hi Joan, vreeslik baie dankie vir jou resensie en ons is baie bly dat julle die wonderlike natuur kon geniet het. Hoop julle kom kuier sommer gou-gou weer. Die HostAgents span.

Sulette V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2021

Skoon, modern, groot, perfek geleë. Wonderlikke see-uitsig. Stapafstand na restaurante en winkels. Skoon, wit beddegoed. Ultra modern.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Host
Eden On The Bay 167
Hi Sulette, baie dankie vir jou mooi resensie en ons is so verjeug dat julle so lekker gebly het en die see-uitsig geniet het. Ons sien uit om julle sommer gou weer by enige van ons eenhede terug te verwelkom. Die HostAgents span.

Anton D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2020

Stunning views and location. This unit exceeded our expectation of the views and location. Plenty of great shops and restaurants close by. Unit is spacious, clean and has all amenities. Great TV and full DStv bouquet and Netflix with sufficient data is provided.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Host
Eden On The Bay 167
Hi Anton, thank you very much for your feedback, we love hearing about it when our guests' experience exceeds their expectations. We hope to welcome you back to any one of our establishments in the near future. The HostAgents Team.

Lynette S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2019

Uitstekend en veilig. Ideale bestemming vir besigheid en/of vakansie. Die see, die uitsig, die restaurante ─ vyfster.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Host
Eden On The Bay 167
Good day, Thank you for taking the time to give us a review. Your feedback is really important to us. We strive to always improve our service and focus on our guest comfort. Warm regards, Yolandie

Ellestine L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2019

Alles was uitstekend, woorde kan nie verduidelik nie - hou aan met die goeie werk! Goeie vakansie. Perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Host
Eden On The Bay 167
Good day Ellestine, Thank you for the glowing review submitted following your stay at Eden on the Bay 167. We are super pleased you thoroughly enjoyed your stay with us and we are grateful for your efficiency in communication and providing the necessary documents that were required. We look forward to welcoming you and your family in future. Kind Regards. Nikita

Dina A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Okt 2019

Wonderlike see-uitsig. Naby strand, skoon, netjies en naby winkels.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Host
Eden On The Bay 167
Good day Dina, Thank you for your glowing review. We thoroughly enjoyed accommodating you at Eden on the Bay 167 and we look forward to welcoming you in the future. Kind regards, Blouberg Holiday Rentals.

Wynand J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Sep 2019

Heerlik! Die verblyf was eerste klas, naby winkels, kuier en eetplekke en loopafstand van die see. Ideale vakansieverblyf. Sal dit hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Host
Eden On The Bay 167
Dear Wynand, Thank you for taking the time to leave us a review, we truly appreciate your feedback We are so happy to hear that you had such a wonderful experience with us. We look forward to welcoming you back in the future Kind Regards, Eden on the bay 167

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 722

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cormorant-rylaan, Big Bay, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc674652c644bba588f0803520305be37c50eed8efd8901990a74e24d24d83a1b898a10ae5540c1d743994947648e8e8c52e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 13 5 1 5 Cormorant Avenue Big Bay 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.792825260014 18.457916227509

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang