Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eden On The Bay 167

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 723

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 13 resensies vir Eden On The Bay 167
Netheid
4.8/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.2/5
Bosbok Gas Jaques G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bosbok Gas Jaques G

Baie lekker en veilig.

Baie lekker gebly. Die foto's is werklik soos op die webtuiste.

Marie C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie C

Aangename verblyf, kan baie warm word sonder lugversorger. WiFi probleem vir werk, andersins kan ek aanbeveel.

Sien sterre.

Eden On The Bay 167 se terugvoer

Hi Marie, baie, baie dankie vir die waardevolle terugvoer. Ons is in kommunikasie met die eienaars om te sien wat ons kan doen oor die hitte in die somer. Ons operasionele span kyk klaar na die Wi-Fi om seker te maak dit werk ordentlik. Ons waardeer opreg jou terugvoer, want met dit weet ons waar ons kan verbeter. Ons hoop om julle sommer gou weer terug te verwelkom in die nabye toekoms. Die HostAgents span.

Eden On The Bay 167
Anonieme gas - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Joan P - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joan P

Fantasties, awesome, lieflik.

Die atmosfeer by Eden doen 'n mens goed en ek sal definitief weer van die plek gebruik maak. Die uitkyk oor die see was wonderlik, en om God se handewerk van uit die plek te aanskou was wonderlik.

Eden On The Bay 167 se terugvoer

Hi Joan, vreeslik baie dankie vir jou resensie en ons is baie bly dat julle die wonderlike natuur kon geniet het. Hoop julle kom kuier sommer gou-gou weer. Die HostAgents span.

Eden On The Bay 167
Sulette V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sulette V

Skoon, modern, groot, perfek geleë.

Wonderlikke see-uitsig. Stapafstand na restaurante en winkels. Skoon, wit beddegoed. Ultra modern.

Eden On The Bay 167 se terugvoer

Hi Sulette, baie dankie vir jou mooi resensie en ons is so verjeug dat julle so lekker gebly het en die see-uitsig geniet het. Ons sien uit om julle sommer gou weer by enige van ons eenhede terug te verwelkom. Die HostAgents span.

Eden On The Bay 167
Anton D - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton D

Stunning views and location.

This unit exceeded our expectation of the views and location. Plenty of great shops and restaurants close by. Unit is spacious, clean and has all amenities. Great TV and full DStv bouquet and Netflix with sufficient data is provided.

Eden On The Bay 167 se terugvoer

Hi Anton, thank you very much for your feedback, we love hearing about it when our guests' experience exceeds their expectations. We hope to welcome you back to any one of our establishments in the near future. The HostAgents Team.

Eden On The Bay 167
Lynette S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette S

Uitstekend en veilig.

Ideale bestemming vir besigheid en/of vakansie. Die see, die uitsig, die restaurante ─ vyfster.

Eden On The Bay 167 se terugvoer

Good day,

Thank you for taking the time to give us a review. Your feedback is really important to us. We strive to always improve our service and focus on our guest comfort.

Warm regards,
Yolandie

Eden On The Bay 167
Ellestine L - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ellestine L

Everything was excellent, words can't explain - keep up the good work!

Holiday well served. Perfect.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Alles was uitstekend, woorde kan nie verduidelik nie - hou aan met die goeie werk!

Goeie vakansie. Perfek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Eden On The Bay 167 se terugvoer

Good day Ellestine,

Thank you for the glowing review submitted following your stay at Eden on the Bay 167.

We are super pleased you thoroughly enjoyed your stay with us and we are grateful for your efficiency in communication and providing the necessary documents that were required.

We look forward to welcoming you and your family in future.

Kind Regards.
Nikita

Eden On The Bay 167
Dina A - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dina A

Wonderlike see-uitsig.

Naby strand, skoon, netjies en naby winkels.

Eden On The Bay 167 se terugvoer

Good day Dina,

Thank you for your glowing review.

We thoroughly enjoyed accommodating you at Eden on the Bay 167 and we look forward to welcoming you in the future.

Kind regards,
Blouberg Holiday Rentals.

Eden On The Bay 167
Wynand J - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wynand J

Heerlik!

Die verblyf was eerste klas, naby winkels, kuier en eetplekke en loopafstand van die see. Ideale vakansieverblyf. Sal dit hoogs aanbeveel.

Eden On The Bay 167 se terugvoer

Dear Wynand,

Thank you for taking the time to leave us a review, we truly appreciate your feedback

We are so happy to hear that you had such a wonderful experience with us.

We look forward to welcoming you back in the future

Kind Regards,
Eden on the bay 167

Eden On The Bay 167
Cornel H - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Cornel H

Ruim verblyf en goed versorg.

Eden On The Bay 167 is regtig 'n baie lekker wooneenheid. Al probleem wat ons wel gehad het is dat die restaurante onder die eenheid baie raserig was en dit het n bietjie gesteur in die aande somtyds. Die raserigheid het gelukkig nie aangehou tot laat in die aand nie.

Wim V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wim V

Prachtige ligging. Goede parking. Veilig.

Wij hebben hier met z n zessen genoten. Erg schoon. Restaurants om de hoek. Prachtig uitzicht op de Tafelberg. Misten alleen koffieapparaat, maar verder alles Ok!

Ronel M - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Ronel M

Mooi eenheid, pragtige ligging. Maar onvriendelike personeel en swak aanwysings na eenheid toe!

Swak aanwysings en uiters onbehulpsame personeel by die plek waar ons die sleutel moes kry. Geen toiletpapier beskikbaar gewees met aankoms nie. Laat weet dan net klante om eie te bring, veral met 'n laataand-aankoms. Eenheid word nie gediens nie, teen daai tarief is dit nie die moeite werd nie.

Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cormorant-rylaan, Big Bay, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc674652c644bba588f0803520305be37c50eed8efd8901990a74e24d24d83a1b898a10ae5540c1d743994947648e8e8c52e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 13 5 1 5 Cormorant Avenue Big Bay 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.792825260014 18.457916227509

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang