Eden on the Bay 171
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 715
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Storm G - Jun 2023
Algehele gradering
Lovely unit in perfect spot.
Naomi D - Jul 2023
Algehele gradering
Was baie lekker en gerieflik geleë.
Eden on the Bay 171 se terugvoer
Hallo Naomi. Dankie vir hierdie goeie resensie, ons waardeer al jou terugvoer. Neem asseblief kennis dat ons slegs die heel basiese verskaf tydens jou verblyf aangesien ons selfsorg is. Ons hoop jou algehele verblyf was wonderlik en ons hoop jy kom binnekort.
Pierre V - Feb 2022
Algehele gradering
Eenheid was baie netjies, mooi en gerieflik gewees.
Eden on the Bay 171 se terugvoer
Hi Pierre, baie dankie vir die resensie en positiewe terugvoer, ons hoop dat julle sommer vinnig weer sal kom kuier. Die HostAgents span.
Liezl S - Apr 2022
Algehele gradering
Die moeite werd en baie naby aan alles geleë!
Eden on the Bay 171 se terugvoer
Hi Liezl, baie dankie vir die mooi resensie, ons is so bly julle het so lekker gekuier en die gerief van die ligging geniet. Ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom. Die HostAgents span.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Sir David Baird-weg and Otto du Plessis-weg, Eden on the Bay 171, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang