Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eden On The Bay 172

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.0
Veiligheid
5.0
Storm G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Apr 2023

Good for a quick Cape Town stay. Would love a mini vacuum, unfortunately, the geyser broke on day 2 and it took a few days to be repaired and up and running again, was tough with 2 kids and no hot water, even though it was over a public holiday. Also feel like the unit could have a few more touches, Netflix and some more toilet paper and black bags as we had a long stay. Small issue but after I bought Doom it was okay, it's just in the kitchen and first bathroom for some reason. We were there for a week would have been nice if we were given a complimentary cleaning during one of the days. Washing machine leaks when used. Other than that it was a neat and lovely unit, in a great spot.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Moira H
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2018

Verblyf en Blouberg Rentals se diens was goed. DStv het nie gewerk, maar was area probleem. Ons toegangskaart het opgepak, maar is vervang. Skoonmaakdiens was nie wat ek verwag het nie. Die inligtingsboekie in die woonstel dui aan daar is 'n skoonmaakdiens elke derde dag na die inklokdatum. Ons woonstel is 1 keer skoongemaak op vyfde dag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Host
Eden On The Bay 172
Beste Moira, Dankie dat u die tyd geneem het om vir ons 'n resensie te skryf. Ons waardeer u terugvoer. Dit help ons om kwaliteit en diens te verbeter. Ons het die kwessie intussen aangespreek. Hoop om u terug te verwelkom in die toekoms. Vriendelike groete Eden on the Bay 172

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 724

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Comorant-laan, Big Bay, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZmYTdlYjA0LWVjYWUtNDUwNy1hZjIxLWUwZGQyMzQ5NmIzYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 Cormorant Avenue Big Bay 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.791566512506 18.457539528608

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang