Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eden on the Bay 179

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eden on the Bay 179, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Eden on the Bay 179 is 'n selfsorgwoonstel langs die strand wat ideaal geleë is in 'n veilige kompleks in die sonnige woonbuurt Bloubergstrand. Aangesien dit direk bokant die bekende Eden on the Bay-leefstylsentrum geleë is, sal jy direkte toegang hê tot 'n verskeidenheid restaurante van verskeie kombuise, kruideniersware- en geriefswinkels, klerewinkels en unieke kuns- en dekorwinkels.

Hierdie pragtige woonstel bied slaapplek aan 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het direkte toegang tot die balkon en is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Dit beskik ook oor baie kasspasie en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is ook beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n platskerm-Slim-TV. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.

Deur die skuifdeure is daar 'n lieflike balkon met buitesitplek wat 'n ideale plek is vir gaste om saans 'n skemerkelkie te geniet. Die ligging van hierdie kompleks is stapafstand vanaf die strand asook 'n buiteluggimnasium.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Bad, Toilet

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 689

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Eden on the Bay 179, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Eden on the Bay 179 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eden on the Bay 179, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA69605268342f90e7ae3eaa0ed23aab3ec15a3b2952213aab5b8ad57d1376c01c11ad19dff844c7c8fc9c5ed33918697ab42c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 Eden on the Bay 179 Big Bay 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.792264 18.458065

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang