Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eden on the Bay 216

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wem B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Hartlik warm en welkomend! Net die beste herinneringe vasgevang, meer as verwag. Hierdie hartlike warm en gemaklike akkommodasie fasiliteit is gesetel op seker die beste ligging in Blaauwbergstrand as jy nie iets direk in seesig op die strandgebied kan bekostig nie. Hier kry jy alles wat jou die gevoel gee van "'n Huisie by die see". Alles is daar vir selfsorg en/of uiteet waar jy ook jou en jou gesin se privaatheid kan geniet; veilig sonder risiko's. Selfs 'n namiddag braai op jou privaat stoepie met die see in sig en DStv/Netflix/Showmax om almal te vermaak. 'n Namiddag- en oggendstappie op die strand en deur die dag doen dinge te Melkbosstrand, Kaapstad of die wynlande. Gasvrou, Belinda, en haar man, Mark, is verseker die verblyf is meer as dit werd waarvoor vergoeding nodig is; onse Suid Afrikaner sonskynmense! Hul liefde vir hul medemens is uitstaande en sonder om te steur verseker hul u verblyf is 5-ster. Parkering is baie veilig. Hier kom u om van al die daaglikse geharwar weg te kom en om weer mens te word saam met u geliefdes. Ons beveel Eden on the Bay 216 uiters hoog en ten sterkste aan en sal graag weer wil gaan inloer tydens my pa se 94ste verjaarsdag op 18 Desember 2024. Baie dankie dat julle sulke gasvrou en gasheer mede-mense aan ons bekend gestel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wouter V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Ideale blyplek met al die geriewe en goeie ligging. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie Z
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Eden on Bat 216 kan sowaar nie beter met ligging en alles wat daarmee gepaard gaan nie. Baie beslis. Was 'n paradys in vergelyking met die bespreking wat ons by gehad het. Ek stel voor julle verwyder onmiddelik van julle webwerf af. moes op kort kennisgewing red wat te red was en het haar uiters goed van haar taak gekwyt. Sy het fotos wat sy gestuur het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Baie goeie waarde vir geld! Die plekkie was skoon en netjies. Die ligging is uitstekend met so baie geriewe binne loopafstand! Die gashere was ook baie vriendelik en behulpsaam, baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riche M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2023

My little family and I had an amazing time. Kudos to Belinda for going above and beyond to make our stay special. She was just a phone call and text away and made sure we are settled. I arrived at the location a bit late, but Belinda ensured I received the keys although being late. She is an amazing person and I would recommend this place to anyone. Very clean and beautiful place. This will definitely be my go-to place from now onward. Thank you, Belinda!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wouter V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Baie goeie ligging en geriewe. Alles wat nodig is in die woonstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Niel V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Asemrowende gemak en ligging. Letterlik alles wat jy benodig en meer is in die onmiddelike omgewewing. Van inkopies tot sushi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla C
Kort verblyf
4.8
Jul 2023

Baie ontspannend, gerieflik. Baie gerieflik geleë naby alle noodsaaklikhede en mees noodsaaklike, die see. Stil en rustig. Essentials by Pick n Pay. Winkeltjies met baie nice items. Sushi en hele paar variasies restaurante om van te kies en keur. Ek sou net voorstel vir winterbeddegoed in die winter asseblief.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abegail H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jul 2023

Dit is 'n baie netjiese woonstel, presies soos die foto's. Naby winkels en restaurante, wonderlike bestemming naby die see.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Belinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Estate Boulevard 5, Big Bay, Kaaptsad, 7448, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAef9b9f9064cd895901b70aabc0001e183bb84294e21a05399f635d8d256486a1b7c259f029832fec550954fa0f0eae707271?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 5 Beach Estate Boulevard Big Bay 7448 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.792653608543 18.457833496226

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang