Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eden on the Bay 216

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Estate Boulevard 5, Big Bay, Kaaptsad, 7448, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Eden on the Bay 216 is 'n luukse woonstel in die bekoorlike kusvoorstad, Big Bay, Kaapstad. Hierdie pragtige woonstel bied asemrowende uitsigte oor die see en is perfek vir diegene wat op soek is na rustigheid en ontspanning.

Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, en daar is 'n aparte gastetoilet.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV met Netflix, DStv en Showmax. WiFi is ook beskikbaar. Daar is plek vir 1 voertuig in die ondergrondse parkeerplek, en 'n hysbak is beskikbaar vir toegang tot die woonstel, asook nabygeleë winkels en strandfront.

Die balkon bied 'n gedeeltelike see-uitsig oor Big Bay-strand, wat die perfekte plek is om met 'n skemerkelkie te ontspan. Die woonstel is naby die gewilde Big Bay-strand, waar gaste vlieërbranderry, swem, branderplankry en roeiplankry kan geniet. Daar is 'n verskeidenheid restaurante, koffiewinkels en supermarkte op die grondverdieping wat gaste kan geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Skoonheidskliniek
  • Wasgoeddiens
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Wem B
Gesin met tieners
5.0
Hartlik warm en welkomend! Net die beste herinneringe vasgevang, meer as verwag. Hierdie hartlike warm en gemaklike akkommodasie fasiliteit is gesetel...
Sien meer
Jul 2024
Wouter V
Gesin met klein kinders
5.0
Ideale blyplek met al die geriewe en goeie ligging. Baie lekker gebly, dankie.
Mei 2024
Marie Z
Saam met vriende
5.0
Eden on Bat 216 kan sowaar nie beter met ligging en alles wat daarmee gepaard gaan nie. Baie beslis. Was 'n paradys in vergelyking met die bespreking ...
Sien meer
Mei 2024
Christiaan S
Saam met vriende
5.0
Baie goeie waarde vir geld! Die plekkie was skoon en netjies. Die ligging is uitstekend met so baie geriewe binne loopafstand! Die gashere was ook bai...
Sien meer
Okt 2023
Riche M
Gesin met klein kinders
5.0
My little family and I had an amazing time. Kudos to Belinda for going above and beyond to make our stay special. She was just a phone ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Belinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Beach Estate Boulevard 5, Big Bay, Kaaptsad, 7448, Wes-Kaap
  • Gaste dink Eden on the Bay 216 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Estate Boulevard 5, Big Bay, Kaaptsad, 7448, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAef9b9f9064cd895901b70aabc0001e183bb84294e21a05399f635d8d256486a1b7c259f029832fec550954fa0f0eae707271?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 5 Beach Estate Boulevard Big Bay 7448 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.792653608543 18.457833496226

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang