Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eden on the Bay 231

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Sir David Baird- en Otto du Plessis-rylaan, Eden On The Bay 231, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Eden on the Bay 231 is 'n moderne selfsorgwoonstel in die veilige Eden on the Bay-kompleks in Bloubergstrand, Kaapstad. Die woonstel is ideaal vir onthaal en het warm en pragtige binnenshuise versiering.

Eden on the Bay is 'n leefstylkompleks met 'n uitsig oor Big Bay se strand en op Tafelberg. Die kompleks bied restuarante, kitskosrestaurante en winkels.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kamer bied ook toegang tot die balkon. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met DStv en Netflix. Gratis WiFi word voorsien.

Die balkon spog met 'n gasbraai en 'n piekniekbankie waar gaste kan kuier en maaltye geniet. Verder is daar 'n omsetter wat die TV en WiFi tydens kragonderbrekings sal aanhou.

Die kompleks bied 24 uur-sekuriteit met toegangsbeheer. Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Braai

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Goed

Netheid
4.0
Ligging
3.7
Waarde vir geld
3.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 777

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Hoek van Sir David Baird- en Otto du Plessis-rylaan, Eden On The Bay 231, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Eden on the Bay 231 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Sir David Baird- en Otto du Plessis-rylaan, Eden On The Bay 231, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe81beb61e19b5a16eae95cbd0ca873c6d4fd3cd0d44a11ddcf927950678719e276d6336c0f5ed5fc4221040b074673aba2b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4) 3 5 1 4 Corner of Sir David Baird Drive and Otto du Plessis Drive Eden On The Bay 231 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.7927525 18.4584001

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang