Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eden On The Bay 250

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Chantelle S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2022

Lekker. Lieflike woonstel, teëls op stoep bietjie los, en geen aircons.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Host
Eden On The Bay 250
Hi Ann, baie dankie vir jou waardevolle terugvoer. Ons is bewus van die teels en ons hoop om dit nou in die winter te kan reg maak. Ons hoop julle kom kuier gou weer in die toekoms. The HostAgents span.

Gerdi B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2022

Eden On The Bay 250 was uitstekend. Indien jy die see wil sien en hoor 24/7 is hierdie die plek om te wees. Woonstel is goed toegerus. Internet, wasmasjien, skottelgoedwasser, gasbraaier. Baie veilig. Naby verskeidenheid restaurante.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Host
Eden On The Bay 250
Hi Gerdi, baie dankie vir die mooi resensie. Ons is baie bly om te hoor dat julle so lekker gebly het by Eden on the Bay 250. Ons sien uit om julle sommer gou weer terug te verwelkom. The HostAgents span.

Ria O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2022

Was 'n amazing ligging en sonsondergang puik. Kort reparasies van die teëls op die stoep. Kan ook seep, shampoo ens,, asook toiletpapier voorsien. Veral vir gaste wat langer bly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Host
Eden On The Bay 250
Hi Ria, baie dankie vir die terugvoer en gradering, ons waardeer jou terugvoer. Ons is besig om met die einaar te gesels sodat ons die teels kan laat reg maak. As 'n standaard voorsien HostAgents gewoonlik die basiese benodighede in ons self-sorg-eenhede, ons voorsien nie seep en sjampoe nie, maar daar moes toiletpapier gewees het. Ons het gesels met die Eiendoms Bestuurder om seker te maak daar is en dat dit nie weer gebeur nie. Baie dankie vir die waardevolle terugvoer en ons hoop om julle weer terug te verwelkom in die toekoms. Die HostAgents span.

Elouise H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2021

Pragtige eenheid met die mooiste uitsig! Baie dankie Puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Host
Eden On The Bay 250
Hi Elouise, baie dankie vir jou terugvoer en goeie gradering. Ons is baie bly julle kon die uitsig geniet en tyd saam familie spandeer. Hoop ons sien julle sommer gou weer. Die HostAgents span.

Louise D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2021

Perfekte uitsig op see. Eenheid was baie goed toegerus. Moderne ruim spasie. Clive het ons baie goed ontvang.Ons het heerlik gekuier. Kan Eden on the Bay ten sterkste aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Host
Eden On The Bay 250
Hi Louise, baie dankie vir jou gawe woorde in jou resensie, en 5-ster gradering. Ons is so bly julle kon julle kuier hier geniet en dat Clive mooi na julle gekyk het. Ons hoop julle kom kuier gou weer. Die HostAgents span.

Chantelle S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2021

Uitstekend. Uitstekende ligging, fantastiese woonstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Host
Eden On The Bay 250
Hi Chantelle, baie dankie vir jou terugvoer en gradering. Ons is baie bly om te hoor dat julle 'n goeie ondervinding gehad het en ons hoop om julle sommer gou weer te sien. Die HostAgents span.

Deon G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2020

Our 3rd stay at Eden on the Bay. We enjoy the location and the layout of the apartments. Proximity to restaurants and PnP help and the security for our vehicles and ourselves helps.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Host
Eden On The Bay 250
Hi Deon, thank you very much for your review and positive feedback. We are happy to hear that we have a return guest to our units at Eden on the Bay, definitely a great location. We hope to welcome you back in the near future. The HostAgents Team.

Danie R
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Aug 2020

Gerieflik, veilig, skoon en netjies. 'n Staalborsel om braairooster skoon te maak sal gaaf wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Host
Eden On The Bay 250
Hi Danie, baie dankie vir die terugvoer in jou resensie. Ons is baie bly dat julle lekker kon bly by Eden on the Bay 250. Ons hoop om julle binnekort weer terug te verwelkom by enige van ons eenhede. Die HostAgents span.

Luke M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2019

It was a great stay. Perfect sea view and lovely atmosphere. Lovely place to stay and great sea view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Host
Eden On The Bay 250
Good Day Thank you for taking the time to give us a review. Your feedback is really important to us. We strive to always improve our service and focus on our guest comfort. Warm Regards Yolandie

Juanita B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2019

Absolute, wonderlike plek. Onvergeetlike ervaring, baie gerieflik en homely.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Host
Eden On The Bay 250
Dear Juanita, Thank you for taking the time to leaves us a review, we truly appreciate your feedback. We are so happy to hear that you had a wonderful stay and are glad that we were able to give you a home away from home experience. We are more than happy to welcome you back in the future. Kind Regards Eden On The Bay 250

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 689

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cormorantlaan, Eden On The Bay, Big Bay, 7448, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf694b5b339f19daa99f9838adc552eb6db828ca62a0fbe564673be384f37bd0b284511ac21f031346273a89e845b7b0a2c2e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 Cormorant Avenue Eden On The Bay 7448 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.7930213 18.4578323

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang