Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eden On The Bay 250

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 689

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 11 resensies vir Eden On The Bay 250
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Chantelle S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chantelle S

Lekker.

Lieflike woonstel, teëls op stoep bietjie los, en geen aircons.

Eden On The Bay 250 se terugvoer

Hi Ann, baie dankie vir jou waardevolle terugvoer. Ons is bewus van die teels en ons hoop om dit nou in die winter te kan reg maak. Ons hoop julle kom kuier gou weer in die toekoms. The HostAgents span.

Eden On The Bay 250
Gerdi B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerdi B

Eden On The Bay 250 was uitstekend.

Indien jy die see wil sien en hoor 24/7 is hierdie die plek om te wees. Woonstel is goed toegerus. Internet, wasmasjien, skottelgoedwasser, gasbraaier. Baie veilig. Naby verskeidenheid restaurante.

Eden On The Bay 250 se terugvoer

Hi Gerdi, baie dankie vir die mooi resensie. Ons is baie bly om te hoor dat julle so lekker gebly het by Eden on the Bay 250. Ons sien uit om julle sommer gou weer terug te verwelkom. The HostAgents span.

Eden On The Bay 250
Ria O - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ria O

Was 'n amazing ligging en sonsondergang puik.

Kort reparasies van die teëls op die stoep. Kan ook seep, shampoo ens,, asook toiletpapier voorsien. Veral vir gaste wat langer bly.

Eden On The Bay 250 se terugvoer

Hi Ria, baie dankie vir die terugvoer en gradering, ons waardeer jou terugvoer. Ons is besig om met die einaar te gesels sodat ons die teels kan laat reg maak. As 'n standaard voorsien HostAgents gewoonlik die basiese benodighede in ons self-sorg-eenhede, ons voorsien nie seep en sjampoe nie, maar daar moes toiletpapier gewees het. Ons het gesels met die Eiendoms Bestuurder om seker te maak daar is en dat dit nie weer gebeur nie. Baie dankie vir die waardevolle terugvoer en ons hoop om julle weer terug te verwelkom in die toekoms. Die HostAgents span.

Eden On The Bay 250
Elouise H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elouise H

Pragtige eenheid met die mooiste uitsig! Baie dankie

Puik.

Eden On The Bay 250 se terugvoer

Hi Elouise, baie dankie vir jou terugvoer en goeie gradering. Ons is baie bly julle kon die uitsig geniet en tyd saam familie spandeer. Hoop ons sien julle sommer gou weer. Die HostAgents span.

Eden On The Bay 250
Louise D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise D

Perfekte uitsig op see.

Eenheid was baie goed toegerus. Moderne ruim spasie. Clive het ons baie goed ontvang.Ons het heerlik gekuier. Kan Eden on the Bay ten sterkste aanbeveel.

Eden On The Bay 250 se terugvoer

Hi Louise, baie dankie vir jou gawe woorde in jou resensie, en 5-ster gradering. Ons is so bly julle kon julle kuier hier geniet en dat Clive mooi na julle gekyk het. Ons hoop julle kom kuier gou weer. Die HostAgents span.

Eden On The Bay 250
Chantelle S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle S

Uitstekend.

Uitstekende ligging, fantastiese woonstel.

Eden On The Bay 250 se terugvoer

Hi Chantelle, baie dankie vir jou terugvoer en gradering. Ons is baie bly om te hoor dat julle 'n goeie ondervinding gehad het en ons hoop om julle sommer gou weer te sien. Die HostAgents span.

Eden On The Bay 250
Deon G - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon G

Our 3rd stay at Eden on the Bay.

We enjoy the location and the layout of the apartments. Proximity to restaurants and PnP help and the security for our vehicles and ourselves helps.

Eden On The Bay 250 se terugvoer

Hi Deon, thank you very much for your review and positive feedback. We are happy to hear that we have a return guest to our units at Eden on the Bay, definitely a great location. We hope to welcome you back in the near future. The HostAgents Team.

Eden On The Bay 250
Danie R - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danie R

Gerieflik, veilig, skoon en netjies.

'n Staalborsel om braairooster skoon te maak sal gaaf wees.

Eden On The Bay 250 se terugvoer

Hi Danie, baie dankie vir die terugvoer in jou resensie. Ons is baie bly dat julle lekker kon bly by Eden on the Bay 250. Ons hoop om julle binnekort weer terug te verwelkom by enige van ons eenhede. Die HostAgents span.

Eden On The Bay 250
Luke M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luke M

It was a great stay. Perfect sea view and lovely atmosphere.

Lovely place to stay and great sea view.

Eden On The Bay 250 se terugvoer

Good Day

Thank you for taking the time to give us a review. Your feedback is really important to us. We strive to always improve our service and focus on our guest comfort.

Warm Regards
Yolandie

Eden On The Bay 250
Juanita B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita B

Absolute, wonderlike plek.

Onvergeetlike ervaring, baie gerieflik en homely.

Eden On The Bay 250 se terugvoer

Dear Juanita,

Thank you for taking the time to leaves us a review, we truly appreciate your feedback.

We are so happy to hear that you had a wonderful stay and are glad that we were able to give you a home away from home experience.

We are more than happy to welcome you back in the future.

Kind Regards
Eden On The Bay 250

Eden On The Bay 250
Andries D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andries D

Mooiste uitsig en sonsondergange.

Veilige en netjiese eenheid met mooiste uitsig oor die see en op Tafelberg. Die ligging is perfek naby restaurante en strand, is 'n heerlike plek om te ontspan en die rustigheid te geniet.

Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cormorantlaan, Eden On The Bay, Big Bay, 7448, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf694b5b339f19daa99f9838adc552eb6db828ca62a0fbe564673be384f37bd0b284511ac21f031346273a89e845b7b0a2c2e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 Cormorant Avenue Eden On The Bay 7448 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.7930213 18.4578323

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang