Eden On The Bay 250
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 717
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Chantelle S - Mrt 2022
Algehele gradering
Lekker.
Eden On The Bay 250 se terugvoer
Hi Ann, baie dankie vir jou waardevolle terugvoer. Ons is bewus van die teels en ons hoop om dit nou in die winter te kan reg maak. Ons hoop julle kom kuier gou weer in die toekoms. The HostAgents span.
Gerdi B - Jan 2022
Algehele gradering
Eden On The Bay 250 was uitstekend.
Eden On The Bay 250 se terugvoer
Hi Gerdi, baie dankie vir die mooi resensie. Ons is baie bly om te hoor dat julle so lekker gebly het by Eden on the Bay 250. Ons sien uit om julle sommer gou weer terug te verwelkom. The HostAgents span.
Ria O - Mrt 2022
Algehele gradering
Was 'n amazing ligging en sonsondergang puik.
Eden On The Bay 250 se terugvoer
Hi Ria, baie dankie vir die terugvoer en gradering, ons waardeer jou terugvoer. Ons is besig om met die einaar te gesels sodat ons die teels kan laat reg maak. As 'n standaard voorsien HostAgents gewoonlik die basiese benodighede in ons self-sorg-eenhede, ons voorsien nie seep en sjampoe nie, maar daar moes toiletpapier gewees het. Ons het gesels met die Eiendoms Bestuurder om seker te maak daar is en dat dit nie weer gebeur nie. Baie dankie vir die waardevolle terugvoer en ons hoop om julle weer terug te verwelkom in die toekoms. Die HostAgents span.
Elouise H - Okt 2021
Algehele gradering
Pragtige eenheid met die mooiste uitsig! Baie dankie
Eden On The Bay 250 se terugvoer
Hi Elouise, baie dankie vir jou terugvoer en goeie gradering. Ons is baie bly julle kon die uitsig geniet en tyd saam familie spandeer. Hoop ons sien julle sommer gou weer. Die HostAgents span.
Louise D - Aug 2021
Algehele gradering
Perfekte uitsig op see.
Eden On The Bay 250 se terugvoer
Hi Louise, baie dankie vir jou gawe woorde in jou resensie, en 5-ster gradering. Ons is so bly julle kon julle kuier hier geniet en dat Clive mooi na julle gekyk het. Ons hoop julle kom kuier gou weer. Die HostAgents span.
Chantelle S - Apr 2021
Algehele gradering
Uitstekend.
Eden On The Bay 250 se terugvoer
Hi Chantelle, baie dankie vir jou terugvoer en gradering. Ons is baie bly om te hoor dat julle 'n goeie ondervinding gehad het en ons hoop om julle sommer gou weer te sien. Die HostAgents span.
Deon G - Sep 2020
Algehele gradering
Our 3rd stay at Eden on the Bay.
Eden On The Bay 250 se terugvoer
Hi Deon, thank you very much for your review and positive feedback. We are happy to hear that we have a return guest to our units at Eden on the Bay, definitely a great location. We hope to welcome you back in the near future. The HostAgents Team.
Danie R - Aug 2020
Algehele gradering
Gerieflik, veilig, skoon en netjies.
Eden On The Bay 250 se terugvoer
Hi Danie, baie dankie vir die terugvoer in jou resensie. Ons is baie bly dat julle lekker kon bly by Eden on the Bay 250. Ons hoop om julle binnekort weer terug te verwelkom by enige van ons eenhede. Die HostAgents span.
Luke M - Des 2019
Algehele gradering
It was a great stay. Perfect sea view and lovely atmosphere.
Eden On The Bay 250 se terugvoer
Good Day
Thank you for taking the time to give us a review. Your feedback is really important to us. We strive to always improve our service and focus on our guest comfort.
Warm Regards
Yolandie
Juanita B - Sep 2019
Algehele gradering
Absolute, wonderlike plek.
Eden On The Bay 250 se terugvoer
Dear Juanita,
Thank you for taking the time to leaves us a review, we truly appreciate your feedback.
We are so happy to hear that you had a wonderful stay and are glad that we were able to give you a home away from home experience.
We are more than happy to welcome you back in the future.
Kind Regards
Eden On The Bay 250
Andries D - Okt 2018
Algehele gradering
Mooiste uitsig en sonsondergange.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cormorantlaan, Eden On The Bay, Big Bay, 7448, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang