Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eden On The Bay 256

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Sir David Baird-rylaan & Otto du Plessis-rylaan, Eden On The Bay 256, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 560 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Eden On The Bay 256 is 'n selfsorgwoonstel langs die strand wat ideaal geleë is in 'n veilige kompleks in die sonnige woonbuurt Big Bay. Aangesien dit direk bokant die bekende Eden on the Bay-leefstylsentrum geleë is, sal jy direkte toegang hê tot 'n verskeidenheid restaurante van verskeie kombuise, kruideniersware- en geriefswinkels, klerewinkels en unieke kuns- en dekorwinkels.

Dié pragtige woonstel bied slaapplek aan 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers met lugversorging en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het direkte toegang tot die balkon en is ingerig met 'n koninggrootte-bed. Dit beskik ook oor baie kasspasie en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, dubbelwasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en maak gebruik van die tweede badkamer wat 'n stort het. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die helder en lugtige oopplan-leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met sitplek vir 6 en 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n platskerm-Slim-TV. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.

Deur die skuifdeure is daar 'n sonnige balkon met buitesitplek en sonstoele wat 'n ideale plek is vir gaste om son te vang terwyl hulle die see-uitsigte bewonder. Die ligging van hierdie kompleks is stapafstand vanaf die strand asook 'n buiteluggimnasium.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Eden On The Bay 256
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 689

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Hoek van Sir David Baird-rylaan & Otto du Plessis-rylaan, Eden On The Bay 256, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Eden On The Bay 256 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 560
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 560
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Sir David Baird-rylaan & Otto du Plessis-rylaan, Eden On The Bay 256, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa64387ebee4c056fd4cceae34a107e8773dd0d101f4afc9d5a0cb7782453b63d4fdf2559fd533e5d3ffe1e7325bec1ce4f8b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 560 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 Corner of Sir David Baird Drive & Otto du Plessis Drive Eden On The Bay 256 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.792723 18.458324

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang