Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eden on the Bay Apartment 67B

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 13:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Ottu du Plessis-rylaan, Eden on the Bay 67B, Big Bay, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R690 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Eden on the Bay Apartment 67B is 'n luukse ateljeewoonstel wat binne maklike bereik van die strand, restaurante en winkels in Big Bay geleë is. Hierdie woonbuurt is 20 km vanaf die middestad geleë, wat 'n verskeidenheid besienswaardighede bied om besoekers te vermaak.

Die woonstel is ideaal vir 'n paartjie wat 'n gerieflike toevlugsoord naby die strand soek. Die knus eenheid beskik oor 'n koningingrootte-bed in die slaapkamer terwyl die badkamer 'n stort het. Die slaapkamer het 'n TV, toegang tot Netflix en gratis WiFi. Die eenheid beskik ook oor 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond en 'n ketel. 'n Kripie is op versoek beskikbaar.

Die goue strande in die area is ideaal vir watergebaseerde sportsoorte soos seilplankry en vlieërbranderry, terwyl ander doendinge soos vierwielmotorfietsry, voetslaan, gholf, inkopies en uiteet in die omgewing geniet kan word.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Eden on the Bay Apartment 67B
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Liz Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 88

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Ottu du Plessis-rylaan, Eden on the Bay 67B, Big Bay, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Eden on the Bay Apartment 67B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R690
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R690
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 13:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Ottu du Plessis-rylaan, Eden on the Bay 67B, Big Bay, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA447c2e136176dfd28887791af965809bd7db2f259647249efb829963e7948aa0e8a877e72bec4a3e6595efb15e56a3e0ad78?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 Otto du Plessis Drive 67B Eden on the Bay, Big Bay 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-16:00 11:00 -33.7922815 18.4578832

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang