Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eden on the Bay Penthouse 217

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.4
Mei 2023

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
4.0

Ricky N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Die weer asook die vakansie was lekker! Met ons aankoms het die dame wat die besprekings hanteer, nie bewus ons het bespreek tot 22-03-22 nie. Saterdag (19e) en Sondag (20e) was daar 'n dame wat wil weet of ons al uitgeboek het. Die beddens se matrasse is nie op standaard nie. Die kwilt (wat oor die bed is) het brandmerke op. Die handdoekreling bo die bad is los. Dis dalk nie my plek om dit te noem nie, maar dit wil my voorkom dat mense die penthouse gebruik sonder die eienaar se wete.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Toheerah L
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2022

Loved it! We enjoyed our stay. It was beautiful, the scenery was amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2022

Wonderlik gewees. Wonderlike weer, verblyf was heerlik naby aan alles (restaurante en winkels).

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liz
Eden on the Bay Penthouse 217
Thanks for our lovely review.

Dylan L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Sep 2022

Slaapkamer kort aandag. 2 enkel "bunkbeds" nie king size nie. Matras en kussings kort aandag. Ligging goed. Geraas op dak en badkamer se waaier skakel nie af nie, heel nag geraas. Beddegoed oud.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Liz
Eden on the Bay Penthouse 217
Good morning, thank you for your review. It is best to call us immediately, so we can give the problems immediate attention for you. We are looking into the problem immediately. Please accept our apologies for any inconvenience caused. Take care. Regards, Liz Erasmus

Junilla P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Perfekte plekkie vir spesiale wegbreek. Baie dankie aan Liz vir die lekker kuier by Eden on the Bay Penthouse 217. Die plek was netjies skoon en goed toegerus met als wat ons nodig gehad het. Dit is loopafstand vanaf winkels en eetplekke wat vir ons baie gerieflik was. Baie rustige atmosfeer. Sal beslis weer daar gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liz
Eden on the Bay Penthouse 217
Thank you for your wonderful review.

Johann N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Baie mooi skoon en netjies. Ek sal enige persoon aanbeveel om daar te gaan bly. Dit is waarde vir geld. Goed geleë, almal is vriendelik en weet wat hulle doen. Mag julle na die siekte baie besoekers ontvang en goeie besigheid doen want julle kan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2021

Regtig lekker plek om oor te bly naby aan die see en winkels. Hier is regtig 'n lekker plek om oor te bly wat naby aan die see is en enige winkels wat jy benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2021

Vakansie by die see Die eenheid was baie skoon gewees en dit is presies wat ons wou gehad het vir so 'n kort tydjie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jennifer B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Okt 2021

Plesierig. slaapkamer is net baie klein vir 'n groot bed, min ruimte. Enigste klagte: Die TV kon vooraf gekontroleer en ingestel gewees het, want ons kon nie die TV se Netflix gestel kry nie.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Liz Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 88

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Beach Estate Boulevard 5, Eden on the Bay 217, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxS59FFUU8yCrzIoU2LAodHN5GEWxnlXxGdcuUQB2Qb6lN16SnZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 31 5 1 5 5 Beach Estate Boulevard Eden on the Bay 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -33.792549150489 18.457907292065

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang