Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eden On The Bay

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Sir David Braid-rylaan en Otto du Plessis-rylaan, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Eden on the Bay is 'n selfsorgwoonstel langs die strand wat ideaal geleë is in 'n veilige kompleks in die sonnige woonbuurt Bloubergstrand. Aangesien dit direk bokant die bekende Eden on the Bay Lifestyle Centre geleë is, sal jy direkte toegang hê tot 'n verskeidenheid restaurante van verskeie kombuise, kruideniersware en geriefswinkels, klerewinkels en unieke kuns- en dekorwinkels.

Dié pragtige woonstel bied slaapplek aan 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers met lugversorging en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het direkte toegang tot die balkon en is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Dit beskik ook oor baie kasspasie en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en maak gebruik van die tweede badkamer wat 'n stort het.

Die oopplan-leefarea met lugversorging beskik oor 'n stylvolle kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Vir gaste se gerief is 'n wasmasjien en tuimeldroër ook beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met sitplek vir 8 en 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n platskerm-Slim-TV. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.

Deur die skuifdeure is daar 'n lieflike balkon met buitesitplek wat 'n ideale plek is vir gaste om saans 'n skemerkelkie te geniet. Die ligging van hierdie kompleks is stapafstand vanaf die strand asook 'n buiteluggimnasium.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
3.3
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Burger Geverifieer

Eiendomme 28

Resensies 97

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Hoek van Sir David Braid-rylaan en Otto du Plessis-rylaan, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Eden On The Bay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Sir David Braid-rylaan en Otto du Plessis-rylaan, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd72e4d93be9e61ad79936716ec1475ea61eb32002cabe02868e4fcb3525ed4da050540135b403514aa669616fb98b3fd6b5e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 Corner of Sir David Braid Drive and Otto du Plessis Drive Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.79267 18.458275

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang