Eden Rus
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Galway-weg 17, Bergvliet, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
- Vanaf R5 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Eden Rus is 'n gesinshuis in Bergvliet, 'n voorstad van Kaapstad, Wes-Kaap. Dit is die ideale plek vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.
Dié huis beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met bad en stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer 'n stort. Die oorblywende slaapkamer het 'n dubbelbed en die gastebadkamer het 'n bad en stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n etenstafel met stoele, kaggel en 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus.
Die huis spog met 'n lapa met 'n ingeboude braai, 'n Jacuzzi en 'n pooltafel. Daar is 'n swembad wat 11 m lank is. Veilige parkeerplek vir 3 voertuie en gratis WiFi is ook beskikbaar. Die huis is sentraal geleë, naby winkelsentrums en die naaste strand is 8 km ver.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Galway-weg 17, Bergvliet, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Suidelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Galway-weg 17, Bergvliet, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang