Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eden Sanctuary

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Ilse C
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Gemaklik en mooi! Baie gemaklike fasiliteite en dit was vreeslik mooi binne. Baie kunstige aanslag. Die oprit is nogal steil na die parkering, maar die uitsig is die moeite werd! Baie gasvry en ten volle toegerus. Daar is beurtkrag beplanning gedoen en ons het steeds ligte en WiFi gehad terwyl die res van die dorp in die donker was. Baie goeie fasiliteite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Kristin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Sebastian-straat 7, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1b69bd30808a7112640f1a160b8689b35a6255588a4b682a9a5b153e6d6dbce197557539745841833f526ab5688fd8d0d16c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 7 St Sebastian Street Mossel Bay 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.1854888 22.1499376

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang