Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eden Sands 102

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Middletonweg 42, Eden Sands 102, Winklespruit, 4126, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Eden Sands 102 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks op die strandfront in Winklespruit en spog met direkte toegang tot die strand.

Dié woonstel is op die eerste verdieping en bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 smaakvol gemeubileerde slaapkamers, 2 en suite-badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware, asook koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die kombuis lei na die eetarea met 'n etenstafel met sitplek vir 4, asook stoele. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is 'n enkelslaapbank in die sitkamer.

Die kompleks het 'n pragtige see-uitsig en bied toegang tot die strand deur 'n elektroniese hek. Daar is 'n gemeenskaplike swembad wat pragtig onderhou is en vir kinders se beskerming omhein is. Gaste kry onderdakparkeerplek op die perseel en het toegang tot gemeenskaplike braaigeriewe.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet met bidet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Cobus C
Gesin met klein kinders
5.0
Wonderlike waarde vir geld. Sien julle weer! Absoluut. My gasvrou was uitmuntend met haar terugvoer oor 'n probleem, en ons het heerlik gebly. Ek sou ...
Sien meer
Jun 2024
Yolandi P
Gesin met tieners
5.0
Beautiful, skoon en netjies. Beautiful plek, uitsig en strand.
Mei 2024
Elrie J
Gesin met klein kinders
5.0
Wonderlik sal weer gaan na die plek! Dit was fantasties. Skoon, gerieflik en almal is vriendelik. Kinders het lekker gespeel.
Mrt 2024
Carl Stephanus V
Besigheidsreis
5.0
Beslis 'n wenner hier! Absoluut fantastiese tyd gehad al is dit vir werk. Beslis! Sal definitief weer van julle gebruik maak, miskien nog binne die vo...
Sien meer
Mrt 2024
Katelyn N
4.8
Peaceful place to stay. Our stay was a fun, relaxing, and surrounded by beautiful views for the weekend away. Would like to stay again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Trudie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 47

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Middletonweg 42, Eden Sands 102, Winklespruit, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Eden Sands 102 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Middletonweg 42, Eden Sands 102, Winklespruit, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe33e8c677b743d738beb8560ca9e3aa4e89dbfb6dc8e36de7f8450fd0ca97d22c64b232dbe2f1b9e3db92c3f272bedb4d6a4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 5) 9 5 1 5 42 Middleton Road Eden Sands 102 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.0995895 30.8592333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang