Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eden Sands 58

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Blanche Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 35

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 21 resensies vir Eden Sands 58
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Sindie K - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sindie K

Het dit baie geniet.

Het plekkie baie geniet, skoon en netjies en 'n rustige plekkie.

Eden Sands 58 se terugvoer

Baie dankie vir u positiewe antwoord!

Eden Sands 58
Gill A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gill A

Fantastic.

Comfortable and neat. Very homely.

Eden Sands 58 se terugvoer

Thank you so much for the positive review!
Regards, Blanche

Eden Sands 58
Francis S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francis S

Heerlik onvergeetlik.

Ons het baie lekker gebly en het niks gekort nie. Dit het in alle behoeftes vir die vakansie voorsien.

Eden Sands 58 se terugvoer

So dankie julle!

Eden Sands 58
Harvie V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Harvie V

Lekker gebly.

Lekker gebly met see uitsig.

Eden Sands 58 se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe resensie!

Eden Sands 58
Herman H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Herman H

Enjoyable but lacks privacy.

We had a very enjoyable stay. The place is clean and neat. It required a bit of maintenance, but that was mostly due to an unforeseen leak. The only real issue we had was on the day before we left when a very large group of people came to the flat next door. They were very inconsiderate as they felt it necessary to walk and sit on other people's stoep. We could not sit outside and that was rather a nuisance. Perhaps it would have been better had there been some sort of picnic area where the group could get together away from the individual flats. It felt as if our privacy had been intruded upon. The children were on hoverboards, blasting music on the stoeps regardless of whose flat it was. That will be the only reason why I would not consider going there again because large groups are not catered for and it can cause unpleasantness for others. The owner of the house is a lovely person and very accommodating.

Jeanay F - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jeanay F

Beautiful view of the ocean from our unit.

Unit has no signal inside which is a bummer, also, although it is a ground-floor unit, there are stairs, so just be prepared. Overall, we enjoyed our stay and the pool is nice and big and I love the baby pool for the little ones.

Eden Sands 58 se terugvoer

Thank you. Yes, I am sorry for the signals. With all the loadshedding around, we do experience with signals.

Eden Sands 58
Marjorie D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marjorie D

Fantasties.

Dit is 'n lekker stil omgewing.

Eden Sands 58 se terugvoer

Baie dankie Marjorie,
Ek gehoor jul het lekker saam met die familie gekuier.. Bly jul kon dit geniet!

Eden Sands 58
Jenny B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny B

Dis 'n pragtige see-wegbreek.

Eden Sands is 'n pragtige, skoon, netjiese en moderne eenheid, dis gerieflik, goeie diens gekry van die eienaar, briljante plekkie.

Eden Sands 58 se terugvoer

Dankie Jenny. Waardeer jou terugvoer.

Eden Sands 58
Marliza L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Marliza L

Mooi, netjiese en rustige kompleks.

Dit was 'n baie netjiese en skoon eenheid gewees. Die eienaar was van die begin af in kontak met ons om seker te maak als is reg. Die DStv is vir ons aangeskakel. Skuifdeur het wel 'n probleem gegee, maar dit is onder die eienaar se aandag gebring en sy sal dit uitsorteer.

Andre G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre G

Eden Sands is presies wat ons voor gehoop het.

Ons het 'n skoon plekkie naby die see gesoek en dis presies wat dit was, die eenheid het 'n pragtige see uitsig van die stoep af, met veilige parkering en lekker naby die strand en ook net 'n klein entjie se loop op die strand to by Winkelspruit swem strand. Blanche is baie vriendelik en het seker gemaak dat ons alles het wat ons nodig het. Ons sal weer soontoe gaan.

Eden Sands 58 se terugvoer

Baie dankie Andre, ek waardeer jou positiewe terugvoer. Jul welkom!

Eden Sands 58
Ilze D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze D

Good value for money stay!

We really enjoyed our stay! Thank you.

Eden Sands 58 se terugvoer

Dankie Ilze, waardeer jul terugvoering!
Blanche

Eden Sands 58
Elise D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elise D

Eienaar is baie vriendelik en professioneel.

Sien sterre.

Eden Sands 58 se terugvoer

Baie dankie, waardeer.

Eden Sands 58
Bianca S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca S

Baie lekker vakansie gewees.

Ons as 'n gesin met 2 klein kinders was dit die perfekte plek om te wees. Met die privaat hekkie na strand help dit baie veral om voetjies met sand in die kar te voorkom. Winkels is baie naby. Die kompleks was baie stil gewees. Woonstel was perfek geleë gewees. Geriewe was skoon en netjies gewees. Sal enige tyd weer gaan. Daar is so baie om te doen in die omgewing. Ushaka Marine World is nie baie ver nie en Toti se waterpark was 'n belewenis gewees.

Eden Sands 58 se terugvoer

Baie dankie Bianca, vir die positiewe terugvoer.
Julle is welkom.
Blanche

Eden Sands 58
Ashley M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashley M

Short weekend with friends.

Had a wonderful stay. The place is clean and serviced. On the ocean. Conveniently situated to shops. Quiet and safe.

Eden Sands 58 se terugvoer

Thanks Ashley and thank you for leaving the unit very tidy and clean.
Regards Blanche

Eden Sands 58
Carin K - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin K

Netjiese eenheid en eienaar baie behulpsaam.

Mooi uitsig, swembad vir die klein kinders om te swem, personeel baie vriendelik. Diens puik.

Eden Sands 58 se terugvoer

Baie dankie, Carin, waardeer jou terugvoer!
Blanche

Eden Sands 58
Bernise W - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernise W

Had a great time.

Loved everything about the place.

Eden Sands 58 se terugvoer

Thanks Bernice!

Blanche

Eden Sands 58
Laetitia W - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia W

Welversorgde selfvoorsienende eenheid en geen moeite is ontsien om jou verblyf aangenaam te maak nie.

Veilig, met pragtige dekor. Alles in die eenheid is funksioneel en soveel sorg is gegee aan detail. Niks kom die vakansieganger kort nie en met die pragtige uitsig oor die see en direkte toegang tot die strand, is jy teësinnig om te gaan rondry. Sal beslis weer daar aanklop!

Eden Sands 58 se terugvoer

Baie dankie Laetitia, vir die positiewe terugvoer.
Blanche

Eden Sands 58
Koos E - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos E

Ons het heerlik gebly en alles wat nodig was gedurende die vakansie was tot ons beskikking.

Dit was baie netjies and skoon en almal op die oord was baie vriendelik and behulpsaam.

Eden Sands 58 se terugvoer

Baie dankie Koos, ek waardeer u terugvoer.
Blanche

Eden Sands 58
Jorina C - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jorina C

It was awesome.

Everything was perfect. Hopefully we can visit again very soon.

Johan P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P

Mooi uitsig, baie veilige, netjiese verblyf.

Heerlike woonstel met 'n mooi see-uitsig in 'n veilige kompleks, baie lekker vakansie gehou.

Eden Sands 58 se terugvoer

Baie dankie Johan, ek waardeer die terugvoer en is baie bly julle het dit geniet.

Groete,
Blanche

Eden Sands 58
Automotive Equipment Int M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Automotive Equipment Int M

Dit was awesome.Dit was awesome

Die plekkie is baie skoon en netjies ons het dit baie geniet. Dit is baie veilig en die feit dat 'n mens by die strand kan kom sonder om te ry is baie gerieflik. Ons sal dit beslis weer gebruik.

Eden Sands 58 se terugvoer

Baie, baie dankie Marie, ons ontvang jul weer graag! Daar is nou intussen bietjie meer versierings aangebring en die mure nou nie meer so kaal nie. En die items wat jy aanbeveel het, is ook aangekoop. Baie dankie vir jou voorstelle. Groete.

Eden Sands 58
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Middletonlaan 42, Eden Sands 58, Winkelspruit, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfc3c3188d16e36e77878795d0dde2413f45b882671fdd909310515e09b794b9df3ff93c2fd29bae2b1a0c7179e9ae9434617?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6) 21 5 1 5 42 Middleton Avenue 58 Eden Sands 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 09:00 -30.097461277067 30.85965151538

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang