Eden Sands 58
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Blanche Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 37
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Sindie K - Aug 2024
Algehele gradering
Het dit baie geniet.
Eden Sands 58 se terugvoer
Baie dankie vir u positiewe antwoord!
Gill A - Jan 2024
Algehele gradering
Fantastic.
Eden Sands 58 se terugvoer
Thank you so much for the positive review!
Regards, Blanche
Francis S - Des 2023
Algehele gradering
Heerlik onvergeetlik.
Eden Sands 58 se terugvoer
So dankie julle!
Harvie V - Jun 2024
Algehele gradering
Lekker gebly.
Eden Sands 58 se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe resensie!
Herman H - Des 2023
Algehele gradering
Enjoyable but lacks privacy.
Lees meerJeanay F - Mrt 2023
Algehele gradering
Beautiful view of the ocean from our unit.
Eden Sands 58 se terugvoer
Thank you. Yes, I am sorry for the signals. With all the loadshedding around, we do experience with signals.
Marjorie D - Mrt 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Eden Sands 58 se terugvoer
Baie dankie Marjorie,
Ek gehoor jul het lekker saam met die familie gekuier.. Bly jul kon dit geniet!
Jenny B - Jan 2022
Algehele gradering
Dis 'n pragtige see-wegbreek.
Eden Sands 58 se terugvoer
Dankie Jenny. Waardeer jou terugvoer.
Marliza L - Jul 2022
Algehele gradering
Mooi, netjiese en rustige kompleks.
Andre G - Okt 2021
Algehele gradering
Eden Sands is presies wat ons voor gehoop het.
Eden Sands 58 se terugvoer
Baie dankie Andre, ek waardeer jou positiewe terugvoer. Jul welkom!
Ilze D - Sep 2021
Algehele gradering
Good value for money stay!
Eden Sands 58 se terugvoer
Dankie Ilze, waardeer jul terugvoering!
Blanche
Elise D - Apr 2021
Algehele gradering
Eienaar is baie vriendelik en professioneel.
Eden Sands 58 se terugvoer
Baie dankie, waardeer.
Bianca S - Nov 2021
Algehele gradering
Baie lekker vakansie gewees.
Lees meerEden Sands 58 se terugvoer
Baie dankie Bianca, vir die positiewe terugvoer.
Julle is welkom.
Blanche
Ashley M - Sep 2020
Algehele gradering
Short weekend with friends.
Eden Sands 58 se terugvoer
Thanks Ashley and thank you for leaving the unit very tidy and clean.
Regards Blanche
Carin K - Mrt 2020
Algehele gradering
Netjiese eenheid en eienaar baie behulpsaam.
Eden Sands 58 se terugvoer
Baie dankie, Carin, waardeer jou terugvoer!
Blanche
Bernise W - Jan 2020
Algehele gradering
Had a great time.
Eden Sands 58 se terugvoer
Thanks Bernice!
Blanche
Laetitia W - Jan 2020
Algehele gradering
Welversorgde selfvoorsienende eenheid en geen moeite is ontsien om jou verblyf aangenaam te maak nie.
Eden Sands 58 se terugvoer
Baie dankie Laetitia, vir die positiewe terugvoer.
Blanche
Koos E - Sep 2019
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly en alles wat nodig was gedurende die vakansie was tot ons beskikking.
Eden Sands 58 se terugvoer
Baie dankie Koos, ek waardeer u terugvoer.
Blanche
Jorina C - Apr 2019
Algehele gradering
It was awesome.
Johan P - Mrt 2019
Algehele gradering
Mooi uitsig, baie veilige, netjiese verblyf.
Eden Sands 58 se terugvoer
Baie dankie Johan, ek waardeer die terugvoer en is baie bly julle het dit geniet.
Groete,
Blanche
Automotive Equipment Int M - Okt 2018
Algehele gradering
Dit was awesome.Dit was awesome
Eden Sands 58 se terugvoer
Baie, baie dankie Marie, ons ontvang jul weer graag! Daar is nou intussen bietjie meer versierings aangebring en die mure nou nie meer so kaal nie. En die items wat jy aanbeveel het, is ook aangekoop. Baie dankie vir jou voorstelle. Groete.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Middletonlaan 42, Eden Sands 58, Winkelspruit, 4126, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang