Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eden Sands 59

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Etta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 63 resensies vir Eden Sands 59
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Ahmed Husain A - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ahmed Husain A

Awesome view of the ocean.

The place was cosy and warm, and very close to amenities. A great place to relax.

Arno R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arno R

Baie, baie, baie lekker.

As ek net een voorstel het, WiFi groot asb. Verder geen probleem nie, fantasties.

Allison M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allison M

Absolutely lovely and peaceful.

The place is amazing and provides so much for kids and adults. Will definitely be back soon and will recommend it to many.

Anonieme gas - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Bianca S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Bianca S

Stunning view.

Was good overall. Beautiful unit with a stunning view, just needs some TLC.

Chris M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris M

Great stay with check-in complications.

Accommodation was beautiful and clean. The only complaint is that upon booking, the site reflects check-in hours between 2pm and 7pm. However, when we arrived at 4.30pm, we were informed that the office closed at 4pm and we were given keys. Upon attempting to formally check in the following morning, the office was closed. Otherwise, lovely stay with beautiful views and a clean, neat apartment. Will definitely return!

Harvie V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Harvie V

Lekker gebly.

Lekker oornag met mooi uitsig.

Maruschka C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Maruschka C

Ons sal weer in die toekoms gebruik maak van Eden Sands 59.

Dit was baie lekker gewees!

Izak V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Izak V

Baie lekker gebly!

Uitstekende waarde vir geld. Baie netjies en gerieflik.

Mandy C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy C

The unit and location are awesome.

The unit is well-appointed and had lovely views and access to the sea. The breakage deposit and cleaning service idea seemed pointless and annoying with too much micro-management.

Marjorie D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marjorie D

Awesome.

Waarde vir geld, naby alles.

Happy M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Happy M

Nice clean accommodative and cosy.

I can recommend everyone to go there its safe secure beautiful excellent customer service.

Derrick M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derrick M

Awesome.

Good place to stay and it is safe. Communication was super.

Beatris W - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beatris W

Very nice stay

Loved it. Beautiful place, well looked after and safe. Perfect for relaxation.

Catherine V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catherine V

Baie lekker.

Ligging was lekker stil. Strand is skoon. Blyplek was baie netjies en skoon.

Nadia V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia V

Lekker oop, ruim spasie met 'n mooi see-uitsig.

Kamers is baie ruim, mooi kombuis en badkamer. Gemaklike rusbanke om op te sit en 'n lekker voorstoep om te ontspan, en 'n baie vriendelike eienaar.

Prinisha P - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Prinisha P

Awesome, lovely environment, we really enjoyed our stay and will surely book again.

It's a beautiful environment, friendly people around, relaxation place, waking up to the beautiful view of the ocean is just something else.

Roline E - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roline E

Baie netjies en skoon. Ligging goed, weg van besige Amanzimtoti.

Sal defnitief weer by Eden Sands boek. Unit 59 se tweede slaapkamer kort 'n nuwe matras. Res van verblyf was goed.

Gert V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert V

Die woonstel was skoon en baie netjies.

Baie veilig en stil. Sal weer daar bly.

Marno N - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marno N

Was 'n lekker wegbreek, heerlik gekuier.

Was skoon en netjies, als was daar sien en hoor die see, net by die hek uit dan is jy op die strand. Sal weer kom kuier naby aan al die besighede.

Nicolene P - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene P

Dit was awesome gewees. Baie dankie.

Ons het heerlik gebly in die baie netjies woonstel met die wonderlikste see-uitsig. Baie dankie Estelle en Frank vir jul vriendelike ontvangs. Sal definitief weer kom kuier.

Inez L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inez L

Very nice location and great area we had a lovely stay.

Lovely quite area, safe for children. We had a blast.

Lizelle V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle V

Sien sterre.

Baie gerieflik, naby winkels en naby die strand. Baie netjies.

Elsa S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa S

Stunning!

Eden Sands is die beste plek om vakansie te gaan hou!

Lizelle N - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizelle N

Vinnige rustige wegbreek.

Plekkie kort dalk nuwe matrasse.

Eden Sands 59 se terugvoer

Good day, we did replace the double bed beginning of October.

Eden Sands 59
Willie T - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie T

Was uitstekend. Naby die strand, swembad is baie lekker. Mooi, netjies en veilig.

Het die week baie geniet. Sentraal, naby alles. Puik.

Stella F - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stella F

Uitstekende waarde vir geld!

Ons was 5 mense wat die woonstel gedeel het en het pragtige see-uitsigte geniet, walvisse gesien en die strand waardeer. Heerlik gebly en sal beslis wer besoek! Estelle en haar man lewer uitstekende kliëntediens. ’n Heerlike wegbreek.

Monique D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique D

Wonderlik!

Sien jul weer volgende jaar!

Altus P - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Altus P

Heerlike plek.

Ons as gesin het dit baie geniet en sal weer terug gaan na Eden sands. Sal dit aanbeveel.

Rene T - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene T

Place was clean, neat and very peaceful.

Our only complaint was the host was not friendly and came too early before 10:00 on the day of our departure and rushed us out. We have booked many places but never did we experience something like this.

Aarisha J - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aarisha J

Amazing stay, loved the place.

I would recommend this place to anyone interested in looking for a place of relaxation.

Pieter B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B

Goeie waarde vir geld.

Die verblyf by Eden Sands was regtig baie aangenaam. Uitsig is mooi en die strand is loopafstand. Kinders het dit baie geniet. Ons sal beslis weer wil gebruik maak van hierdie verblyf.

Lindie B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie B

Baie lekker gekuier. Sal beslis weer gaan.

Baie lekker. Beveel die plek aan.

Anel P - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel P

Heerlik.

Baie mooi en heerlik, onbeskryflik.

Rosa B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosa B

Ons het heerlik gekuier.

Die eenheid was pragtig skoon en netjies. Ons was net teleurgesteld dat die see-uitsig so ver was. Miskien moet julle net aan voornemende gaste verduidelik presies waar die eenheid geleë is. Ons het nogtans heerlik gebly.

Charl D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl D

Bekostigbaar en netjies.

Sal beslis weer by Eden Sands gaan bly. Plekkie is netjies en skoon, en ook modern. Ons is baie vriendelik onvang en als wat ons kon nodig hê was tot ons beskikking. Eden Sands as 'n geheel is absoluut pragtig. Die terrein is ten alle tye skoon en kan sien dat die oord ten alle tye in stand gehou word. Baie dankie aan Eden Sands en Estelle vir 'n baie lekker wegbreek.

Shane E - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shane E

Loopafstand van strand, veilige area, rustig maak dit 'n wonderlike seevakansie.

Ons het dit baie geniet, die swembad vir die kinders en die see is loopafstand. Ons het die vakansie baie geniet.

Trudie M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie M

Heerlik.

Die woonstel is baie netjies, met alles in wat mens nodig het. Pragtige see-uitsig.

Erica R - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica R

Absolutely amazing.

On arrival I was totally blown away with the neatness and the beauty of the place. The unit was fully equipped and spick and span. Thank you for the friendly service.

Priscilla T - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Priscilla T

Perfect environment to unwind.

I had a wonderful time indeed, friendly staff, clean, safe. I really enjoyed my stay.

Vanessa B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa B

Dit was baie mooi en waarde vir my geld.

Die plek Eden Sands was baie mooi skoon en ek sal weer daar gaan.

Adrienne C - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrienne C

Baie gemaklik.

Baie sentraal geleë, woonstel goed uitgerus, baie lekker gebly dankie.

Lorraine L - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine L

Uitstekend.

Pragtige plek en ideaal vir kinders. Baie gerieflik en moderne eenheid met als wat jy nodig het. Kinders het die swembad geniet en die kompleks is baie veilig met vriendelike wagte wat 24 uur patrolleer. Ons kan die plek met 'n geruste hart aanbeveel. Ons sal beslis weer daar bly.

Chris N - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris N

Goeie see-uitsig.

Skoon netjiese verblyf, naby die see.

Renata L - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renata L

We had a really pleasant stay.

The place was neat, quiet and very peaceful.

Coleen V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Coleen V

Baie vriendelike diens ontvang, perfekte ligging.

Baie dankie aan almal betrokke, julle diens is puik en die geriewe is heeltemal voldoende.

Rolanda E - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rolanda E

We had the most relaxing time at Eden Sands with the backdrop of the ocean!

Our stay was great. We actually extended for an extra day. With having a toddler it would have been better to book a ground level.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons het 'n lekker ontspannende tydjie by Eden Sands met die see in die agtergrond gehad!

Ons het lekker gebly. Ons het op die ou einde ons verblyf met 'n dag verleng. Dit sou beter gewees het om op die grondverdieping te bly, aangesien ons 'n peuter het.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Marinthea G - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marinthea G

Baie geleë en naby alles en lekker woonstel met alles in.

Woonstel kort bietjie maintenance met dak verf in sitkamer, verder alles netjies. Kan dalk kyk na beter potte en panne, nie die beste tipe nie.

Salome V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome V

Waarde vir geld.

Die opsigters was baie goed georganiseerd en hulpvaardig, die huisie was skoon en netjies en die kompleks het direkte toegang tot die strand. Ons sal beslis weer gaan!

Christina W - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christina W

Absoluut heerlik, het dit werklik geniet, blyplek baie netjies en bekostigbaar. My kleinkinders het dit net so geniet

Heerlike ervaring, en ons is baie mooi bygestaan deur Estelle. Wat 'n aangename persoon.

Andrew R - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew R

Absolutely perfect for us.

See star rating.

Etienne V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Etienne V

Sal beslis weer gaan.

Uitstekende diens voor, tydens en na ons verblyf.

Nadia V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia V

Baie gerieflik en naby die strand.

Dit was die perfekte plekkie vir 'n langnaweek. Gerieflik toegerus en naby genoeg aan die strand vir 'n vinnige stappie. Netjiese woonstel en kompleks. Ons kinders het dit ook geniet!

Marizaan B - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marizaan B

Gasvry en vriendelik.

Eden Sands was 'n baie lekker plek om in te bly. Uitkyk op die see. Skoon swembad. Privaatheid. Ontvangs was baie goed gewees, want met ons aankoms was alles gereed vir ons. Die eienaars is baie behulpsaam en vriendelik. Ons sal weer teruggaan.

Estelle H - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle H

Great blyplek, gerieflik ingerig en naby winkels. Baie vriendelike diens van agent ontvang, baie behulpsaam en tegemoetkomend.

Great blyplek, gerieflik ingerig en naby winkels. Baie vriendelike diens van agent ontvang, baie behulpsaam en tegemoetkomend.

Mike C - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mike C

Nice quiet complex.

It's a nice and quiet complex and closed to the beach! The place shows its age, but it was kept very clean, and you've got everything you need in the unit, the only complaint is that the stove took forever to heat up! The agent Estelle, the complex manager, are all very friendly and helpful, even the cleaning up lady is very friendly!

Gert T - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert T

Ons het die verblyf geniet.

Plek is op die strand. 500m vanaf die swemstrand. Woonstel skoon en het alles wat nodig is. Ook 'n swembad. Alles is perfek.

Johan S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Fantasties!

Baie goeie diens. Rustige en veilige plek. Kon nie vir beter gevra het nie.

Dirk C - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk C

Great plekkie en waarde vir geld.

Die plekkie is 'n diamant op die strand. Pragtige ligging en uitsig.

Vickus V - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vickus V

Dit was fantasties.

Baie lekker netjies skoon nie veel woorde nie ons het gerus en lekker geslaap. Fantastiese ontvangs

Luandi D - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luandi D

Dit was asemrowend; skoon, veilig, stil en pragtige omgewing.

Baie dankie vir julle aanbiedinge. Ons sal weer van LekkeSlaap gebruik maak. Ons het om die ingewing van die oomblik besluit ons wil vir 'n naweek uit die stad se gewoel en dit was die beste keuse nog. Ons beplan reeds om weer in April maand Eden Sands toe te gaan. Beter beplanning en besprekings voor die tyd.

Eden Sands 59 se terugvoer

Baie dankie Luandi, ons waardeer die terugvoer.

Eden Sands 59
Heleen E - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen E

Dit was absoluut wonderlik, ons het baie lekker gekuier.

Die ligging naby die strand en winkels maak dit ideaal. Die akkommodasie is uitstekend en skoon.

Tiaan B - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tiaan B

Very nice place!

Loved it there. We had a very hot and stuffy weekend and the only thing that got to us was the fact that there was no aircon, but that is and can be my only complain if I can even call it a complain. It was really a nice stay!

Vanaf
Vanaf R880
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R880
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Eden Sands, Middleton-weg 42, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY5MTk2NjdjLTc5MWYtNDljZC1hZWVmLTRiMzU1NmRkNmZiNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag (plek vir 6) 63 5 1 5 Eden Sands 42 Middleton Road 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.099564 30.859252

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang