Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eden Sands 7

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Martin N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Eden Sands flat nommer 7 is beslis my volgende bestemming. Die woonstel/cabana is baie netjies, goed gemeubileerd, perfek geleë en regtig 'n juweel. Die see uitsig is ongelooflik, met drie massiewe oopskuif vensters. Die kombuis is baie beter toegerus as wat mens regtig benodig, inteendeel dis goed genoeg toegerus om gaste te kan onthaal. Daar is nie baie pakplek vir kos nie, maar ek glo dit sal binnekort verander. Die stort het 'n "rain dispenser" stortkop en is ruim. Die badkamer voel effens beknop, maar is steeds prakties en die wasbak se kassie het baie pakplek. Die kaste in die kamers is baie ruim en die kamers voel regtig groot. Die fiber internet is stabiel en 'n aanwins. Die toeganklikheid na die strand deur 'n wildernis voetpad is 'n wonderlike ervaring. Daar is soveel pluspunte aan hierdie woonstel, dis regtig moeilik om alles te noem. Ek beveel die plek ten sterkste aan. Dit is die ideale plek om te gaan as jy 'n verkwikkende wegbreek by die see wil geniet. Daar is geen twyfel in my hart dat ek die plek weer sal gebruik nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Trudie
Eden Sands 7
Baie dankie vir julle opbouende resensie. Ek is so bly julle kon die plekkie en meer belangrik, die wonderlike oseaan geniet!

Wesley F
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Baie lekker. Baie lekker tyd gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Trudie
Eden Sands 7
Baie bly om dit te hoor!

Suzette N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Rustig en mooi. Eden Sands 7 is a pragtige plek. Dit het die mooiste sea view. Dis stil en rustig en jy kan net ontspan. Trudie het dit soveel makliker gemaak met die inligting wat sy vooraf gestuur het. Alles is daar wat jy nodig het. Ek kan dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Trudie
Eden Sands 7
Ek is baie bly julle het julle tyd geniet en baie dankie vir die pragtige resensie!

Yvonne Morris M
Kort verblyf
3.4
Mei 2024

Kon baie beter gewees het. Eenheid is baie afgeskeep en nie geskik vir meer as twee mense nie. Jy moet omtrent jou hele huis saam bring om te kan kook. Kompleks is baie netjies en goed versorg. Pragtige area.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Janita M
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Fantastiese plek. Ons het lekker gekuier en gerus. Nr 7 Eden Sands het al ons verwagtinge oortref. Ons het die mooiste uitsig gehad en alles wat ons nodig sou hê, was daar. Vir seker kom ons weer. Jou plek is goed ingerig en so netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Trudie
Eden Sands 7
Baie dankie vir julle pragtige resensie. Maar meer as dit, ek is so bly julle het lekker gerus en vakansie gehou!

Jens S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Relaxing and enjoyable. It was a very nice place to stay, the view was excellent. Staff were very friendly and helpful when needed. All around a great place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Trudie
Eden Sands 7
Thank you for your lovely review and I'm so glad you had a good time!

Danie P
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Gesinsvakansie. Wonderlikste uitsig en reg by die strand en naby alles. Het elke dag heerlik gesit en walvisse gekyk vanuit die woonstel terwyl ons lekker gekuier het. Dit was veral 'n belewenis vir die kinders en kleinkinders. Fantastiese ligging en uitsig. Ook reg by die braaiplek en die strand. Vriendelike eienaars en opsigters. Seker ons lekkerste ontspanningsvakansie ooit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Trudie
Eden Sands 7
Hoe soet op die ore is sulke terugvoer. Baie, baie dankie en julle is enige tyd weer welkom.

Trudie K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2023

Enjoyable. Comfortable stay and beautiful view. Will definitely book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Trudie
Eden Sands 7
Thank you so much for your review. Hope to welcome you again soon!

Bianca S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2023

Dit was 'n wonderlike kuier. Die plekkie is mooi skoon en netjies en ons het dadelik tuis gevoel. Die uitsig is iets besonders, dis regtig pragtige plekkies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Trudie
Eden Sands 7
Baie dankie vir die mooi resensie. Ek is so bly julle was tevrede en het tuis gevoel. Mission accomplished.

Cathy B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Dit was heerlik, met toegang tot alles. Trudie, jy het regtig 'n baie mooi plekkie so reg op die strand. Ons het dit baie geniet en sal dit regtig aanbeveel. Ons het ook die dolfyne gewaar en die sonsopkoms is pragtig. Regtig 'n stukkie paradys. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Trudie
Eden Sands 7
Baie dankie vir die mooi resensie, ek waardeer dit. Hoop om julle weer te kan huisves.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Trudie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 47

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Middeltonweg 42, Eden Sands 7, Winklespruit, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6733724b1b77c4f0558420cb9ccd60b67f0b185c9f9b850b5d6296db2fe8e8318b5fa55c0e252f4ab06d9a2dfe6039b3ded0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 5) 38 5 1 5 42 Middelton Road Eden Sands 7 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.099813155914 30.858508944511

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang