Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eden Sands 7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Trudie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 47

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 38 resensies vir Eden Sands 7
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Martin N - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin N

Eden Sands flat nommer 7 is beslis my volgende bestemming.

Die woonstel/cabana is baie netjies, goed gemeubileerd, perfek geleë en regtig 'n juweel. Die see uitsig is ongelooflik, met drie massiewe oopskuif vensters. Die kombuis is baie beter toegerus as wat mens regtig benodig, inteendeel dis goed genoeg toegerus om gaste te kan onthaal. Daar is nie baie pakplek vir kos nie, maar ek glo dit sal binnekort verander. Die stort het 'n "rain dispenser" stortkop en is ruim. Die badkamer voel effens beknop, maar is steeds prakties en die wasbak se kassie het baie pakplek. Die kaste in die kamers is baie ruim en die kamers voel regtig groot. Die fiber internet is stabiel en 'n aanwins. Die toeganklikheid na die strand deur 'n wildernis voetpad is 'n wonderlike ervaring. Daar is soveel pluspunte aan hierdie woonstel, dis regtig moeilik om alles te noem. Ek beveel die plek ten sterkste aan. Dit is die ideale plek om te gaan as jy 'n verkwikkende wegbreek by die see wil geniet. Daar is geen twyfel in my hart dat ek die plek weer sal gebruik nie.

Eden Sands 7 se terugvoer

Baie dankie vir julle opbouende resensie. Ek is so bly julle kon die plekkie en meer belangrik, die wonderlike oseaan geniet!

Eden Sands 7
Wesley F - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wesley F

Baie lekker.

Baie lekker tyd gehad.

Eden Sands 7 se terugvoer

Baie bly om dit te hoor!

Eden Sands 7
Suzette N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette N

Rustig en mooi.

Eden Sands 7 is a pragtige plek. Dit het die mooiste sea view. Dis stil en rustig en jy kan net ontspan. Trudie het dit soveel makliker gemaak met die inligting wat sy vooraf gestuur het. Alles is daar wat jy nodig het. Ek kan dit beslis aanbeveel.

Eden Sands 7 se terugvoer

Ek is baie bly julle het julle tyd geniet en baie dankie vir die pragtige resensie!

Eden Sands 7
Yvonne Morris M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Yvonne Morris M

Kon baie beter gewees het.

Eenheid is baie afgeskeep en nie geskik vir meer as twee mense nie. Jy moet omtrent jou hele huis saam bring om te kan kook. Kompleks is baie netjies en goed versorg. Pragtige area.

Janita M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janita M

Fantastiese plek. Ons het lekker gekuier en gerus.

Nr 7 Eden Sands het al ons verwagtinge oortref. Ons het die mooiste uitsig gehad en alles wat ons nodig sou hê, was daar. Vir seker kom ons weer. Jou plek is goed ingerig en so netjies.

Eden Sands 7 se terugvoer

Baie dankie vir julle pragtige resensie. Maar meer as dit, ek is so bly julle het lekker gerus en vakansie gehou!

Eden Sands 7
Jens S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jens S

Relaxing and enjoyable.

It was a very nice place to stay, the view was excellent. Staff were very friendly and helpful when needed. All around a great place to stay.

Eden Sands 7 se terugvoer

Thank you for your lovely review and I'm so glad you had a good time!

Eden Sands 7
Danie P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie P

Gesinsvakansie. Wonderlikste uitsig en reg by die strand en naby alles.

Het elke dag heerlik gesit en walvisse gekyk vanuit die woonstel terwyl ons lekker gekuier het. Dit was veral 'n belewenis vir die kinders en kleinkinders. Fantastiese ligging en uitsig. Ook reg by die braaiplek en die strand. Vriendelike eienaars en opsigters. Seker ons lekkerste ontspanningsvakansie ooit.

Eden Sands 7 se terugvoer

Hoe soet op die ore is sulke terugvoer. Baie, baie dankie en julle is enige tyd weer welkom.

Eden Sands 7
Trudie K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie K

Enjoyable.

Comfortable stay and beautiful view. Will definitely book again.

Eden Sands 7 se terugvoer

Thank you so much for your review. Hope to welcome you again soon!

Eden Sands 7
Bianca S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca S

Dit was 'n wonderlike kuier.

Die plekkie is mooi skoon en netjies en ons het dadelik tuis gevoel. Die uitsig is iets besonders, dis regtig pragtige plekkies.

Eden Sands 7 se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Ek is so bly julle was tevrede en het tuis gevoel. Mission accomplished.

Eden Sands 7
Cathy B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy B

Dit was heerlik, met toegang tot alles.

Trudie, jy het regtig 'n baie mooi plekkie so reg op die strand. Ons het dit baie geniet en sal dit regtig aanbeveel. Ons het ook die dolfyne gewaar en die sonsopkoms is pragtig. Regtig 'n stukkie paradys. Baie dankie.

Eden Sands 7 se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie, ek waardeer dit. Hoop om julle weer te kan huisves.

Eden Sands 7
Andre V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Fantastic, sal weer daar bespreek.

Die eenheid is die beste met 'n lekker seeuitsig.

Eden Sands 7 se terugvoer

Ek is so bly julle het dit geniet, sien julle weer.

Eden Sands 7
Jaco P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco P

Baie lekker woonstel, behalwe die behoefte vir 'n wasmasjien. Ons persoonlik sal nie weer die woonstel bespreek voor dit aandag gekry het nie.

Wat wel dringend benodig word is 'n wasmasjien vir klere. Nogal 'n groot behoefte.

Eden Sands 7 se terugvoer

Ek is so bly julle het lekker gebly.

Eden Sands 7
Riette L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riette L

Dis 'n rustige, netjiese plekkie. Hou van die feite dat daar handdoeke beskikbaar is.

Netjies, rustig. 'n Entjie se loop van die winkels af, maar daar is wel winkels in die omgewing. Mooi uitsig oor die see.

Eden Sands 7 se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi resensie. Hoop julle kom kuier weer.

Eden Sands 7
Klaas M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Klaas M

Verblyf was 100%, maar die Natalkus is nie meer 'n gesonde vakansiebestemming nie. Met riool wat orals teen die kus inloop is dit nie meer vir my 'n vakansie-opsie nie.

Sou graag onderdakbraaigeriewe wou hê op die perseel. Baie van die dae het dit gereën en daar was slegs 'n paar braaiers buite.

Eden Sands 7 se terugvoer

Ek is darem bly julle verblyf was lekker.

Eden Sands 7
Marizelle M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Marizelle M

Ligging goed.

Het baie lekker gebly.

Eden Sands 7 se terugvoer

Ek is so bly julle het lekker gebly.

Eden Sands 7
Ryan S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryan S

Great stay with a fantastic sea view!

The first thing that you notice when opening the front door is the big windows on the other side with an amazing 180 deg sea view. Open these windows and you are met with the sound of the sea waves and the fresh sea breeze. This was really awesome. The accommodation had everything that one could need, and it was really neat and tidy. Every day the apartment was cleaned by the staff and when we came back in the afternoons the dishes were washed and the beds made. A nice touch was the ceiling fan that you could operate with the remote control. The premises are very secure and every night at a certain time the alarm system around the perimeter was activated. Next to the apartment is a very nice swimming pool and it is almost like having your own pool. You can also swim at night up to a certain time. Every night I would open the sliding windows and move a chair to sit by the windows and just sit there and relax whilst watching the waves break and listening to the ocean. On a few occasions, I could see the lights of a ship passing by far in the distance. I have been vacationing in the area before and I have to say this was much better than other places I booked in the past. There was no breakage, and I received my deposit back into my account within a few days. I will most definitely return to 7 Eden Sands. To Tracey, thank you very much for letting us stay at your place. You are a superstar.

Eden Sands 7 se terugvoer

Ryan, what a wonderful review. Thank you so much.

Eden Sands 7
Lerí V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lerí V

Pragtig.

Ons het ons verblyf by Eden Sands 7 baie geniet en veral die kindertjies, regtig veilig en 'n pragtige plek.

Eden Sands 7 se terugvoer

So bly julle het dit geniet! Dankie vir julle.

Eden Sands 7
Marjorie D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marjorie D

Awesome.

Heerlike vakansie naby alles.

Eden Sands 7 se terugvoer

Baie bly julle het dit geniet, kom kuier gerus weer.

Eden Sands 7
Susan S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan S

Pragtige moderne woonstel waar jy die hele tyd die see kan hoor, sien en ruik.

Baie oulike plek waar ons as twee vriendinne heeltyd veilig gevoel het. Die kompleks met eie swembad was heerlik om in af te koel na 'n warm dag. Die uitsig is asemrowend mooi en dit voel of jy die hele tyd op die strand is met die oopskuifvensters. Presies wat ons verwag het! Wonderlik om die see die hele tyd te sien en hoor in die woonstel. Baie skoon, netjies en modern met enkel/driekwartbeddens in die kamers. (Baie plekke het dubbelbeddens wat onprakties vir vriende is). Komplimente aan die eienaar.

Eden Sands 7 se terugvoer

Baie dankie vir julle pragtige resensie. Dit voel goed as gaste dit soveel geniet!

Eden Sands 7
Madelein G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein G

Enjoyed it.

Enjoyed it. Braai facilities for upper levels a bit difficult. Too little braai facilities. Not always nice and clean.

Wiltrud F - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wiltrud F

Dis 'n oulike woonstel reg op die strand, jy sien, ruik en hoor die see.

Netjies en goed toegerus.

Eden Sands 7 se terugvoer

Baie dankbaar julle het 'n positiewe ervaring gehad. Sien julle hopelik weer!

Eden Sands 7
Lydia D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lydia D

Was baie lekker. Netjies en het als wat mens benodig.

Was 'n lieflike plekkie. Sou nice wees as daar dalk bietjie aktiwiteite vir kinders was, maar blyplekkie regtig netjies.

Eden Sands 7 se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe opmerkings. Sal definitief aan die beheerraad voorstel dat die kompleks kinder aktiwiteite oorweeg.

Eden Sands 7
Eurika O - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eurika O

Baie gerieflik naby strand met 'n ongelooflike mooi see-uitsig.

Sal dit net waardeer as ons vooraf ingelig is dat ons nie mag swem in die see nie a.g.v. e-coli besoedeling. Sal nie weer Natalse kuslyn besoek nie, ons het lank gespaar en uitgesien na 'n eerste seevakansie-ervaring vir die kleinkinders.

Ashleigh S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ashleigh S

It was lovely. It was great to be so close to the beach.

It was a great stay. The unit was missing a few items for every day use, but we made by. It was great to be so close to the beach, as well as close to the shopping centre for your groceries etc. We had an amazing time.

Eden Sands 7 se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe reaksie. We aim to please.

Eden Sands 7
Nokuthula M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nokuthula M

Our stay was super marvelous!

We really enjoyed visiting your place.

Moganwa Jenette M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moganwa Jenette M

Nice and calm place

The place is a beautiful place to stay.

Eden Sands 7 se terugvoer

Thank you so much for your lovely response. We are so glad that you had a good time there.

Eden Sands 7
Denver G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denver G

Beautiful place.

Really enjoyed our stay at the place, which was clean and very secure facilities. Will definitely be back soon.

Eden Sands 7 se terugvoer

So glad you enjoyed it. Hope to see you again!

Eden Sands 7
Nadia D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia D

Gerieflik, ongelooflike see-uitsig, baie veilig vir kinders

Baie gerieflik, ongelooflike see-uitsig, paar tree vanaf strand, baie veilig vir kinders.

Eden Sands 7 se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe resensie. Ek is so bly julle het dit geniet.

Eden Sands 7
Rika V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika V

Dit was ongelooflik, sal beslis weer gaan.

Netjies en 'n baie mooi see-uitsig.

Eden Sands 7 se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige woorde oor my plekkie. So bly julle het dit geniet!

Eden Sands 7
Shireen G - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shireen G

An awesome place, clean and value for money, great getaway.

Would recommend to others.

Eden Sands 7 se terugvoer

Thank you so much for the positive feedback, so glad you enjoyed your stay.

Eden Sands 7
Piet V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet V

My ouers het 10 dae daar spandeer.

Dit was 'n gelag en kuier van die eerste oomblik af! My ouers is so gelukkig om die see te kon sien en hoor. Vir hulle was dit net duskant die hemel!

Eden Sands 7 se terugvoer

Ek is so bly! Jou ouers is dierbaar en ek is dankbaar saam met julle dat hulle lekker kon ontspan.

Eden Sands 7
Hester B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester B

Heerlike tyd.

Alhoewel die slaapkamer se dakwaaier nie gewerk het nie, was dit regtig baie lekker. Die personeel is verskriklik vriendelik en help waar hulle kan. Ons het die see mooi en duidelik gehoor. Die swembad was verskriklik lekker veral met klein kinders.

Eden Sands 7 se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Hester. Ek is dankbaar dat julle 'n lekker vakansie by ons gehad het.

Eden Sands 7
Cherisse S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cherisse S

Relaxing and peaceful.

I really enjoyed the quietness and the easy access to the beach. However, I feel there should be more braaing facilities.

Elias F - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elias F

Beautiful views.

It would be nice to have toilet paper as a standard.

Rudolph N - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolph N

Lekker vakansie in moderne woonstel.

Lieflike see-uitsig, veilige, moderne woonstel, vriendelike personeel. Veilige strand. Sal weer bespreek.

Menaaz S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Menaaz S

Absolutely amazing and awesome! Secure complex, clean, close to a mall.

Above and beyond what we expected, definitely going to book again! The pool and beach was exceptional.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Absoluut ongelooflik en fantasties! Veilige kompleks, skoon, naby 'n winkelsentrum.

So baie meer as wat ons verwag het, gaan beslis weer bespreek! Die swembad en strand was uitsonderlik.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Tshidi T - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tshidi T

Perfect environment for family outing.

It's peaceful and a good place to unwind.

Eden Sands 7 se terugvoer

Thank you for your feedback! We are happy that you could relax and enjoy your stay.

Eden Sands 7
Kerri V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Kerri V

Lovely and relaxing stay.

We had a wonderful time ─ it was an amazing place to stay. We will definitely be going back.

Eden Sands 7 se terugvoer

We are very glad you had a good time and we hope to see you often.

Eden Sands 7
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Middeltonweg 42, Eden Sands 7, Winklespruit, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6733724b1b77c4f0558420cb9ccd60b67f0b185c9f9b850b5d6296db2fe8e8318b5fa55c0e252f4ab06d9a2dfe6039b3ded0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 5) 38 5 1 5 42 Middelton Road Eden Sands 7 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.099813155914 30.858508944511

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang