Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eden Sands 7

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Middeltonweg 42, Eden Sands 7, Winklespruit, 4126, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Eden Sands 7 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks op die strandfront in Winklespruit. Dié eenheid bied 'n lieflike see-uitsig en die kompleks bied direkte toegang tot die strand.

Trappe lei na die woonstel op die eerste verdieping en daar is slaapplek vir 5 gaste en dit beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 2 driekwartbeddens en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. 'n Slaapbank is in die sitarea beskikbaar. Die kamers deel 'n badkamer met 'n stort. Let wel, gaste moet hulle eie toiletware en toiletpapier bring.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, yskas, mikrogolfoond, klein konveksie-oond en 'n skottelgoedwasser. Daar is geen oond nie. Die leefarea het 'n TV met 'n DVD-speler, beperkte DStv-kanale, en lei na 'n balkon met 'n piekniektafel en 'n see-uitsig. Daar is 'n tuimeldroër op die balkon vir jou gerief. Die eenheid het plafonwaaiers vir warm dae.

Die kompleks het 'n pragtige see-uitsigte en het toegang tot die strand deur 'n elektroniese hek. Die gemeenskaplike swembad word goed onderhou en is omhein vir kinders. Daar is ook onderdakparkeerplek en braaigeriewe in die kompleks.

Dis slegs 10 minute se ry vanaf Galleria Mall met winkels, restaurante, 'n fliek en ysskaatsbaan.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Martin N
Gesin met tieners
5.0
Eden Sands flat nommer 7 is beslis my volgende bestemming. Die woonstel/cabana is baie netjies, goed gemeubileerd, perfek geleë en regtig 'n juweel. D...
Sien meer
Jun 2024
Wesley F
Saam met vriende
5.0
Baie lekker. Baie lekker tyd gehad.
Apr 2024
Suzette N
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en mooi. Eden Sands 7 is a pragtige plek. Dit het die mooiste sea view. Dis stil en rustig en jy kan net ontspan. Trudie het dit soveel maklike...
Sien meer
Mrt 2024
Janita M
Gesin met tieners
5.0
Fantastiese plek. Ons het lekker gekuier en gerus. Nr 7 Eden Sands het al ons verwagtinge oortref. Ons het die mooiste uitsig gehad en alles wat ons n...
Sien meer
Des 2023
Jens S
Saam met vriende
5.0
Relaxing and enjoyable. It was a very nice place to stay, the view was excellent. Staff were very friendly and helpful when needed. All...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Trudie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 47

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Middeltonweg 42, Eden Sands 7, Winklespruit, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Eden Sands 7 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Middeltonweg 42, Eden Sands 7, Winklespruit, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6733724b1b77c4f0558420cb9ccd60b67f0b185c9f9b850b5d6296db2fe8e8318b5fa55c0e252f4ab06d9a2dfe6039b3ded0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 5) 38 5 1 5 42 Middelton Road Eden Sands 7 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.099813155914 30.858508944511

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang