Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eden Sands 88

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Blanche Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 35

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 14 resensies vir Eden Sands 88
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Giepie E - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Giepie E

Uitstekend.

Was 'n uitstekende verblyf.

Eden Sands 88 se terugvoer

Dankie, waardeer die positiewe terugvoer...

Eden Sands 88
Charmaine S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine S

Absolutely amazing.

Owners go out of their way to assist. Highly recommended.

Mariaan S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan S

Pragtige eenheid en voel soos 'n huis weg van huis.

Alles is netjies binne en heeltemal aanvaarbaar vir 'n klein gesin.

Mariaan S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mariaan S

We love staying at Eden Sands 88 but were not impressed this time round.

We stayed there before and were very happy, however this time round was not so nice. The airfryer was left very dirty and we cleaned it as the smell was unbearable. We booked for 6 but only got 4 bath towels. 1 toilet roll for 6 people over 2 days. The TV plays but has black lines on the left-hand side. We are supposed to check out on Sunday by 9 am, however the DStv channel was already switched off when we woke up in the morning. It feels like 'get your things and go'. Ornaments stuck on cupboards are not a problem, however please clean them.

Eden Sands 88 se terugvoer

I am sorry for all the problems that you had, please note that it is self-service, and only 1 toilet paper is provided at all times. I was not aware of the problems and have already reported the dirty items to the manager. I will replace the TV as well!

Eden Sands 88
Belinda V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda V

Pragtige, moderne woonstel waar jy die hele tyd die see kan hoor en sien.

Die plekkie is mooi skoon en netjies en het alles wat jy nodig het. Die uitsig is besonders. Uitstekende verblyf, ons sal weer daar bespreek.

Eden Sands 88 se terugvoer

Hi Belinda,
Baie dankie vir hierdie kompliment. Jul is welkom.
Blanche

Eden Sands 88
Isabella S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabella S

Onbeskryflike waarde vir geld.

Eden sand 88 sal defentief weer ons sien, baie lekker om na 'n plek toe te gaan wat kindervriendelik is en die waarde vir jou geld gee en nog meer.

Eden Sands 88 se terugvoer

Baie dankie, waardeer die terugvoer.
blanche

Eden Sands 88
Jan V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V

Awesome plek!

Dit is 'n awesome plek! Ek het in getsap en daar was 3 houers met speelgoed en my kleinkinders was onmiddelik rustig en het begin speel. Ons is ten alle tye op hoogte gehou met die nodige inligting. Baie dankie vir die vriendelike diens. Die verblyf was awesome en ons kon as gesin lekker kuier en ontspan en ons was ten alle tye veilig. Baie dankie.

Eden Sands 88 se terugvoer

Baie dankie vir hierdie positiewe kommentaar. Jul is altyd welkom.

Eden Sands 88
Michelle V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V

Pragtige, netjiese woonstel met mooi see-uitsig!

Ons het ons tydjie by 88 Eden Sands baie geniet. Die woonstel is super mooi en het alles wat mens nodig het. Personeel is almal baie vriendelik. Nogmals baie dankie Blanche vir jou gasvryheid.

Eden Sands 88 se terugvoer

Ek is bly jul kon dit geniet.

Eden Sands 88
Marlene B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene B

Fantastic weekend.

Modern, clean and neat with all the necessary amenities, great sea views. Host was very accommodating. Thank you.

Eden Sands 88 se terugvoer

Dankie Marlene.

Eden Sands 88
Zsannae V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zsannae V

Huisie weg van huis.

Lekkerste verblyf nog, was tops! Pragtige woonstel, netjies, skoon en kinder-vriendelik. Ligging is perfek. Dankie tannie Blanche vir al tannie se moeite en omgee.

Eden Sands 88 se terugvoer

Baie dankie Zsannae, waardeer jul terugvoer.Is bly jul kon die wegbreek geniet!

Blanche

Eden Sands 88
Lara J - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lara J

Great complex and unit.

We really enjoyed our stay. The host was great and accommodating. The complex is beautiful and well maintained.

Eden Sands 88 se terugvoer

Thanks Lara, you are welcome!

Eden Sands 88
Reino J - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reino J

Baie moderne woonstel met als wat mens nodig het.

Uitstekende verblyf, ons sal weer daar bespreek.

Eden Sands 88 se terugvoer

Baie dankie Reino!
Julle is welkom!
Blanche

Eden Sands 88
Thomas B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thomas B

Baie lekker.

Woonstel en kompleks is baie netjies en goed toegerus.

Eden Sands 88 se terugvoer

Baie dankie Thomas.

Blanche

Eden Sands 88
Christine B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine B

Hierdie is 'n pragtige plek waar mens jou skoene kan uitskop en heerlik ontspan!

Nie net is die eenheid pragtig gemeubileerd nie, hulle het oral daardie special touch ingebring waaraan ander verhuurders nie noodwendig sou dink nie. Daar is nie speelgoed en boeke om die kinders besig te hou nie, maar sou jy jou strandstoele vergeet is hier wat jy kan gebruik. Die strand is nie eers 500 m vanaf die eenheid nie en was dit maklik om met al jou bagasie op en af te loop. Die kinders het die swembad geniet en ons kon lekker in die aande op die stoepie sit en braai, see altyd in sig. Sal dit beslis aanbeveel!

Eden Sands 88 se terugvoer

Christien,

Baie dankie vir die mooi en positiewe terugvoer!
Blanche.

Eden Sands 88
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Middletonstraat, Eden Sands 88, Winklespruit, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA799aaa2bc05f6860692c13e7d618a71d4eaaa46e7a7f88ec0886aada471c57fcd1478f2db82b72652a390cf8c5e6c9de681e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 14 5 1 5 Middleton Road Eden Sands 88 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 09:00 -30.0995643 30.8591692

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang