Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eden Sands 88

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Giepie E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Uitstekend. Was 'n uitstekende verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Blanche
Eden Sands 88
Dankie, waardeer die positiewe terugvoer...

Charmaine S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Absolutely amazing. Owners go out of their way to assist. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariaan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Pragtige eenheid en voel soos 'n huis weg van huis. Alles is netjies binne en heeltemal aanvaarbaar vir 'n klein gesin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariaan S
Kort verblyf Gesin met tieners
3.2
Feb 2024

We love staying at Eden Sands 88 but were not impressed this time round. We stayed there before and were very happy, however this time round was not so nice. The airfryer was left very dirty and we cleaned it as the smell was unbearable. We booked for 6 but only got 4 bath towels. 1 toilet roll for 6 people over 2 days. The TV plays but has black lines on the left-hand side. We are supposed to check out on Sunday by 9 am, however the DStv channel was already switched off when we woke up in the morning. It feels like 'get your things and go'. Ornaments stuck on cupboards are not a problem, however please clean them.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Blanche
Eden Sands 88
I am sorry for all the problems that you had, please note that it is self-service, and only 1 toilet paper is provided at all times. I was not aware of the problems and have already reported the dirty items to the manager. I will replace the TV as well!

Belinda V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Pragtige, moderne woonstel waar jy die hele tyd die see kan hoor en sien. Die plekkie is mooi skoon en netjies en het alles wat jy nodig het. Die uitsig is besonders. Uitstekende verblyf, ons sal weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Blanche
Eden Sands 88
Hi Belinda, Baie dankie vir hierdie kompliment. Jul is welkom. Blanche

Isabella S
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Onbeskryflike waarde vir geld. Eden sand 88 sal defentief weer ons sien, baie lekker om na 'n plek toe te gaan wat kindervriendelik is en die waarde vir jou geld gee en nog meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Blanche
Eden Sands 88
Baie dankie, waardeer die terugvoer. blanche

Jan V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

Awesome plek! Dit is 'n awesome plek! Ek het in getsap en daar was 3 houers met speelgoed en my kleinkinders was onmiddelik rustig en het begin speel. Ons is ten alle tye op hoogte gehou met die nodige inligting. Baie dankie vir die vriendelike diens. Die verblyf was awesome en ons kon as gesin lekker kuier en ontspan en ons was ten alle tye veilig. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Blanche
Eden Sands 88
Baie dankie vir hierdie positiewe kommentaar. Jul is altyd welkom.

Michelle V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2023

Pragtige, netjiese woonstel met mooi see-uitsig! Ons het ons tydjie by 88 Eden Sands baie geniet. Die woonstel is super mooi en het alles wat mens nodig het. Personeel is almal baie vriendelik. Nogmals baie dankie Blanche vir jou gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Blanche
Eden Sands 88
Ek is bly jul kon dit geniet.

Marlene B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2022

Fantastic weekend. Modern, clean and neat with all the necessary amenities, great sea views. Host was very accommodating. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Blanche
Eden Sands 88
Dankie Marlene.

Zsannae V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2022

Huisie weg van huis. Lekkerste verblyf nog, was tops! Pragtige woonstel, netjies, skoon en kinder-vriendelik. Ligging is perfek. Dankie tannie Blanche vir al tannie se moeite en omgee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Blanche
Eden Sands 88
Baie dankie Zsannae, waardeer jul terugvoer.Is bly jul kon die wegbreek geniet! Blanche

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Blanche Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 35

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Middletonstraat, Eden Sands 88, Winklespruit, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA799aaa2bc05f6860692c13e7d618a71d4eaaa46e7a7f88ec0886aada471c57fcd1478f2db82b72652a390cf8c5e6c9de681e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 14 5 1 5 Middleton Road Eden Sands 88 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 09:00 -30.0995643 30.8591692

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang