Eden Sands 92
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Melicia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 70
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Carl Stephanus V - Mei 2024
Algehele gradering
Onvergeetlik! Maak altyd van hulle gebruik en sal weer.
Phumzile K - Mei 2024
Algehele gradering
Fantastic.
Annamarie S - Apr 2024
Algehele gradering
Netjies, skoon, veilig, naby die strand. Mooiste see uitsig!
Mervin M - Jan 2024
Algehele gradering
Outstanding.
Meagen P - Des 2023
Algehele gradering
Lovely experience will go back anytime.
Serufe K - Jun 2023
Algehele gradering
Homely, beautiful views.
Johan T - Mei 2023
Algehele gradering
Gerieflik.
Colleen B - Des 2023
Algehele gradering
Too small and not great.
Khombisile M - Des 2022
Algehele gradering
Would definitely come again.
Nombulelo M - Des 2022
Algehele gradering
Awesome.
Tina N - Des 2022
Algehele gradering
Excellent.
Sbu N - Okt 2022
Algehele gradering
Very cool place. Our stay was amazing!
Ernst Frederick W - Aug 2022
Algehele gradering
Eenheid is klein, maar baie lekker vir 'n enkelgesin.
Pratish I - Jun 2022
Algehele gradering
Beautiful, clean and serene.
Amanda B - Mei 2022
Algehele gradering
So relaxing. Excellent location.
Marjorie D - Mrt 2022
Algehele gradering
Heerlik.
Nombuso C - Mrt 2022
Algehele gradering
Very good.
Kgosietsile S - Jul 2022
Algehele gradering
Close to the beach, very clean and peace of mind.
Sarie F - Apr 2022
Algehele gradering
Alles het net saamgespeel ons het 'n baie lekker tyd gehad.
Renitha K - Feb 2022
Algehele gradering
Absolutely lovely.
Jaco B - Des 2022
Algehele gradering
Beste waarde vir geld wat ek kon kry vir 'n plek met 'n view.
Melissa B - Des 2022
Algehele gradering
The best place.
Matodzi P - Sep 2022
Algehele gradering
Beautiful place to be in.
Daleen L - Jul 2022
Algehele gradering
Was baie netjies en see uitsig, beveel Eden sands aan vir 'n lekker wegbreek breek.
Zinhle Z - Des 2022
Algehele gradering
Nice place to relax.
Elana V - Jan 2022
Algehele gradering
Ons was 4 volwassenes en het baie lekker daar gebly.
Andre K - Jun 2022
Algehele gradering
Slaapgeriewe nie die beste nie.
Eden Sands 92 se terugvoer
Goeiedag Andre
Die matrasse is nuut gekoop 3 maande terug.
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Bechir C - Jan 2022
Algehele gradering
I did stay 2 nights and I was not happy at all. Lot of mosquitoes in the accommodation which was without proper lights in the lounge and cleanliness not good.
Merissa C - Nov 2021
Algehele gradering
We had an awesome time and will definitely be back again.
Lionel B - Jan 2021
Algehele gradering
Dit was in 'n baie goeie omgewing en baie ontspannend.
Louis S - Jan 2021
Algehele gradering
Dit was baie lekker gewees en 'n ongelooflike uitsig oor die see.
Barbara S - Sep 2021
Algehele gradering
Rustige area, wonderlike uitsig, parkering biki ongelee.
Demishka G - Mei 2021
Algehele gradering
Perfect location, close to shops as well as beautiful beach views.
Nasstasja V - Apr 2021
Algehele gradering
Ons het dit vreeslik geniet.
Eckhardt V - Des 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Shadé S - Jun 2021
Algehele gradering
Foto's op internet is nie reg nie.
Lucien O - Apr 2021
Algehele gradering
Baie goeie ligging en kompleks is netjies en goed bestuur. Maklike toegang tot strand.
Louis S - Okt 2021
Algehele gradering
Glad nie lekker blyplek nie.
Edward H - Nov 2020
Algehele gradering
Lekker gebly, alles wat jy nodig het is daar.
Salomi P - Sep 2019
Algehele gradering
Dit was absoluut fantasties.
Chirhley K - Jul 2019
Algehele gradering
See uitkyk is mooi, rustig.
Mareloo V - Mei 2019
Algehele gradering
Wonderlike uitsig oor die see, rustige atmosfeer. Sal definitief weer gaan kuier.
Eden Sands 92 se terugvoer
Baie dankie.
Gerda P - Apr 2019
Algehele gradering
Awesome.
Eden Sands 92 se terugvoer
Baie dankie.
Klarinda B - Mrt 2019
Algehele gradering
Dit was baie lekker.
Eden Sands 92 se terugvoer
Baie dankie. Ek sien daarna uit om u weer te ontvang.
Driekie G - Mrt 2019
Algehele gradering
Gerieflike, aangename verblyf met pragtige see-uitsig.
Eden Sands 92 se terugvoer
Baie dankie. Ek sien daarna uit om u weer te ontvang.
Deon B - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam alles was daar om die kuier baie gerieflik te maak.
Eden Sands 92 se terugvoer
Baie dankie. Ons sien uit daarna om u weer te ontvang.
Kitty V - Feb 2019
Algehele gradering
Baie baie lekker.
Claudette J - Feb 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Mark H - Jan 2019
Algehele gradering
Lekker rusplek.
Eden Sands 92 se terugvoer
Baie dankie.
Phumla S - Feb 2019
Algehele gradering
Beautiful.
Roslyn S - Jan 2019
Algehele gradering
Was an enjoyable and safe stay.
Renee C - Apr 2019
Algehele gradering
Gerieflik, skoon, netjies en veilig.
Eden Sands 92 se terugvoer
Baie dankie.
Anonieme gas - Jun 2019
Algehele gradering
Xoliswa M - Des 2018
Algehele gradering
It's a beautiful place to visit with an amazing sea view.
Ryno S - Nov 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Eden Sands 92 se terugvoer
Baie dankie, ons waardeer die terugvoer.
Anthony P - Sep 2018
Algehele gradering
Was awesome, dankie.
Reni L - Sep 2018
Algehele gradering
We got value for our money.
Eden Sands 92 se terugvoer
Baie dankie.
Alida A - Jul 2018
Algehele gradering
Lieflike woonstel met pragtige see-uitsig!
Eden Sands 92 se terugvoer
Baie dankie.
Cindy M - Jun 2018
Algehele gradering
Baie lekker.
Eden Sands 92 se terugvoer
Baie dankie, ons sien uit daarna om u weer te ontvang. Groete, Louise
Karen D - Jul 2018
Algehele gradering
Stunning.
Eden Sands 92 se terugvoer
Baie dankie
Zelda F - Mei 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Eden Sands 92 se terugvoer
Baie dankie.
Pieter D - Des 2018
Algehele gradering
Oulike, klein plekkie!
Eden Sands 92 se terugvoer
Baie dankie.
John K - Nov 2018
Algehele gradering
Beste in 'n lang tyd.
Eden Sands 92 se terugvoer
Baie dankie.
Mj V - Aug 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Angelique W - Okt 2018
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly en sal enige tyd weer teruggaan.
Eden Sands 92 se terugvoer
Baie dankie, ons is bly julle het dit geniet.
Emiel J - Nov 2018
Algehele gradering
Nice and cosy.
Pieter B - Sep 2018
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld. Klein, maar doeltreffend.
Eden Sands 92 se terugvoer
Baie dankie.
Renee F - Jun 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Eden Sands 92 se terugvoer
Baie dankie, ons sien uit daarna om u weer te ontvang.
Anonieme gas - Jul 2018
Algehele gradering
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Middletonweg 42, Eden Sands 92, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang