Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eden Spacious Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Otto Du Plessis- en Sir David Baird-rylaan, Big Bay, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 935 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Eden Spacious Apartment is 'n ruim selfsorg-eenheid met 'n see-uitsig in die Eden on the Bay-kompleks in Big Bay, Bloubergstrand. Eden on the Bay is 'n leefstylkompleks met 'n uitsig oor Big Bay Beach. Die kompleks het ook restaurante, kitskoswinkels en verskeie ander winkels.

Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste gebruik 'n aparte badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, koffiemasjien, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en 'n toonbank met stoele toegeru sis. Die sit- en eetarea het gemaklike sitplek en 'n TV met stroomdienste. WiFi is ook beskikbaar. Rugsteunkrag hou die TV en Wi-Fi tydens kragonderbrekings aan.

Die leefarea lei na 'n groot stoep met meubels en gasbraaigeriewe. Die Eden on the Bay-kompleks bied 24 uur-sekuriteit met toegangsbeheer. Veilige onderdakparkeerplek is vir 2 voertuie beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Hanber Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 24

Resensies 2

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • Hoek van Otto Du Plessis- en Sir David Baird-rylaan, Big Bay, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 935
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 935
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Otto Du Plessis- en Sir David Baird-rylaan, Big Bay, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA122de55915340a02ca8a7610b2205c69c274ccbef7549062dd0546741d7ce4dfc5245b2ffff7f5098b0396741d60e59e6068?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 935 per nag (plek vir 4) Corner Otto Du Plessis & Sir David Baird Drive Big Bay 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.792755976252 18.457862718355

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang