Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eden Vreugd Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Steffnie M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Heerlik! Vriendelike gasheer, ons verwelkom met ope arms. Netjiese kamers. Heerlike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gwynneth H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Gasvry, netjies, lekker geëet. Ons het baie lekker gebly, lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annalie R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2023

Ek gee hierdie gastehuis 15 uit 10. Die gasvrou was vriendelik, die woonstel was goed ingerig en die diens was uitstekend, een van my beste ervarings tot op datum! Sy het 3-ster sertifikate in haar eetsaal maar ek dink sy verdien 5 sterre. Was 'n heerlike ervaring!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Junita B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Sep 2023

Netjies met alles wat nodig is. Baie gawe gasvrou. Gerieflik en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina W
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2022

Oulike gastehuis. Baie vriendelike gasvrou, alles is skoon en netjies. Ontbyt was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hottie O
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2022

Gerieflik en vriendelik. Mens voel dadelik tuis en welkom. Niks kom kort nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
3.4
Aug 2022

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Johann P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2021

Baie lekker! Vriendelike blyplek. Baie lekker gekuier. Goeie diens. Ek stel net voor: 'n microwave in die kamer. Dit sal baie help met die selfsorg en baba se bottel warm maak. Maar baie lekker gekuier en sal vir seker weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marlize B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2019

Netjies en skoon en heerlike ontbyt! Amanda is 'n oulike gasvrou, ontbyt het heerlik gesmaak, baie vriendelik en behulpsaam, alles is netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Eden Vreugd Gastehuis
Baie dankie. Dit was 'n voorreg om jul gasvrou te kon wees.

Ronel E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2019

Was rustig en stil. Sal enige tyd weer daar bespreek om te oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Eden Vreugd Gastehuis
Baie dankie vir jou terugvoer. Ek is baie bly jy het jy verblyf hier geniet. Groetnis Amanda

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tweedestraat 46, Fochville, 2515, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzZveNBqcMHWhChNdKbCvLIIwG1GHbOKiHmJJJhHcXzTY9xmz1A?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 46 Tweede Street Fochville 2515 Gauteng 021 201 8901 12:00-22:00 10:00 -26.4806613 27.4881794

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang