Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eden Vreugd Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir Eden Vreugd Gastehuis
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Steffnie M - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steffnie M

Heerlik!

Vriendelike gasheer, ons verwelkom met ope arms. Netjiese kamers. Heerlike ontbyt.

Gwynneth H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gwynneth H

Gasvry, netjies, lekker geëet.

Ons het baie lekker gebly, lekker.

Annalie R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalie R

Ek gee hierdie gastehuis 15 uit 10. Die gasvrou was vriendelik, die woonstel was goed ingerig en die diens was uitstekend, een van my beste ervarings tot op datum!

Sy het 3-ster sertifikate in haar eetsaal maar ek dink sy verdien 5 sterre. Was 'n heerlike ervaring!

Junita B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Junita B

Netjies met alles wat nodig is.

Baie gawe gasvrou. Gerieflik en skoon.

Carina W - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina W

Oulike gastehuis.

Baie vriendelike gasvrou, alles is skoon en netjies. Ontbyt was heerlik.

Hottie O - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hottie O

Gerieflik en vriendelik.

Mens voel dadelik tuis en welkom. Niks kom kort nie.

Anonieme gas - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Johann P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johann P

Baie lekker! Vriendelike blyplek.

Baie lekker gekuier. Goeie diens. Ek stel net voor: 'n microwave in die kamer. Dit sal baie help met die selfsorg en baba se bottel warm maak. Maar baie lekker gekuier en sal vir seker weer gaan.

Marlize B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize B

Netjies en skoon en heerlike ontbyt!

Amanda is 'n oulike gasvrou, ontbyt het heerlik gesmaak, baie vriendelik en behulpsaam, alles is netjies en skoon.

Eden Vreugd Gastehuis se terugvoer

Baie dankie. Dit was 'n voorreg om jul gasvrou te kon wees.

Eden Vreugd Gastehuis
Ronel E - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel E

Was rustig en stil.

Sal enige tyd weer daar bespreek om te oornag.

Eden Vreugd Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer. Ek is baie bly jy het jy verblyf hier geniet. Groetnis Amanda

Eden Vreugd Gastehuis
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tweedestraat 46, Fochville, 2515, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzZveNBqcMHWhChNdKbCvLIIwG1GHbOKiHmJJJhHcXzTY9xmz1A?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 46 Tweede Street Fochville 2515 Gauteng 021 201 8901 12:00-22:00 10:00 -26.4806613 27.4881794

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang