Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eden Wilds 80

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 5

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 1 resensie vir Eden Wilds 80
Netheid
1.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Heinrich H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich H

Oord baie mooi en netjies, regtig die moeite werd.

Die eenheid self is nie juis om oor iets goed te skryf nie. Alles is vuil. Daar lê 'n padda agter die deur vir seker al meer as 'n maand want hy is al biltong. Die plek is verskriklik vuil. Ek't my eie beddegoed gekoop en Domestos. Al die kombuisware is vuil. Die banke kort 'n was. Die eienaar moet gerus bietjie daar gaan bly. Niks wat 'n skropborsel nie kan regstel nie. Ek beveel Eden Wilds aan maar nie Unit 80 nie.

Eden Wilds 80 se terugvoer

Hi Heinrich so jammer om he hoor van die eenheid wat nie skoon was nie. Ek sal kyk wie die skoonmaker was en hoor wat gebeur het. Weereens vra ek onverskoning.
Groete Elmarie.

Eden Wilds 80
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Pont-weg, Eden Wilds, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8103fbe9600a8756b0166551df69123249f49e3b93ee30594ac7f6b4a55096e2852cd1bee8551561d522b6b0efe6e7331196?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 Old Pont Road 80 Eden Wilds 4295 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -31.064863 30.1780574

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang