Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eden Wilds 87

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Pont-weg, Rennies Beach, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R960 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Eden Wilds 87 is op die Umtamvuna-rivieroewer en bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks. Gaste het toegang tot al die oord se geriewe en besienswaardighede.

Die woonstel het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n bad en 'n stort. Daar is 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond en 'n toonbank in die oopplan-kombuis en gaste kan op die rusbanke voor die TV met sekere DStv-kanale ontspan.

Die kompleks het gemeenskaplike braaigeriewe, parkeerplek vir motors en bote en daar is 'n lieflike swembad en 'n gazebo by die klubhuis. The Pont het 'n sleephelling vir bote en Eden Wilds self het 'n jetty waar gaste hul bote kan vasmeer. Daar is verskeie voetslaanroetes in die natuurreservaat wat gaste kan verken.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Kholeka Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 4

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Old Pont-weg, Rennies Beach, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Eden Wilds 87 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 960
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 960
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Pont-weg, Rennies Beach, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA269c1682b1590f3a5bbb84312b3cecd677f004e0f988affdf77f9b1f70bf98da35dd9c16c170bf7e9ea1da54287fee00bf47?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 Old Pont Road Rennies Beach 4295 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.063487287526 30.17816635582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang