Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eden Wilds 92

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Pont-weg, Eden Wilds, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Eden Wilds 92 is in 'n veilige kompleks op die oewer van die Mtamvunarivier in Port Edward. Geleë tussen die Indiese Oseaan en die golwende heuwels van KwaZulu-Natal, bied dié dorpie 'n verskeidenheid besienswaardighede en aktiwiteite om dit 'n uitsonderlike vakansiebestemming te maak.

Dié woonstel op die eerste vloer het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kamers deel 'n badkamer met 'n stort en bad.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en wasmasjien toegerus. Die leefarea het lugversorging met gemaklike banke, 'n TV en 'n etenstafel met sitplek vir 4. Die eenheid lei na 'n balkon met 'n buite-etenstafel.

Die kompleks spog met 'n gemeenskaplike swembad, visvang op 'n vang-en-vrylaat-basis, 'n kinderspeelgrond, braaigeriewe en toegang tot 'n rivier.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
3.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 5

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Old Pont-weg, Eden Wilds, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Eden Wilds 92 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Pont-weg, Eden Wilds, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA46011b005cf9f84170c79894f3e2c0b5af7a74e8c541d67d6b07acdd55bd247f7b2e53dec3034bd40f118f9f1edfb819a3c3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 Old Pont Road Eden Wilds 4295 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -31.064224282709 30.17764970423

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang