Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Edennook

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cedarlaan 1, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Edennook is 'n selfsorgkothuis wat op die eienaar se perseel in die dorpie George geleë is. Hierdie bekoorlike kothuis is ideaal geleë naby die dorp se geriewe en besienswaardighede.

Hierdie volledig gemeubileerde tuinkothuis het 'n privaat ingang en beskik oor 'n oopplan-leefarea. Die slaapkamerarea is toegerus met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Komplimentêre stortjel, sjampoe en conditioner, handseep en lotion word voorsien.

Die aangrensende kombuisie het 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n tafelblad-tweeplaatstoof en 'n ketel. Die kothuis het ook 'n TV met volledige DStv-kyk, gratis WiFi, 'n koppelstasie en 'n spieëltafel. Buite die kothuis is daar 'n privaat onderdakterras met 'n braai-area en gerieflike tuinmeubels.

EdenNook is troeteldiervriendelik solank troeteldiere hulle goed gedra.

Die gashere sal byderhand wees om enige vrae te beantwoord of raad oor die area aan gaste te gee.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 64 resensies vir Edennook
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Cheryl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 64

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Cedarlaan 1, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Edennook het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cedarlaan 1, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAh0XdABZw5y7VQUzIabsEObXYbbXmMaTvuFGKR3vhBqJ4OEhiZs?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 64 5 1 5 1 Cedar Avenue Heatherlands 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.949698 22.442689

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang