Edens Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Mike Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 38
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Roelien K - Sep 2024
Algehele gradering
Everything we needed and more.
Edens Guesthouse se terugvoer
Thank you Roelien for the excellent review. Much appreciated.
Kind regards.
Mike. Edens Guesthouse
Liza L - Feb 2023
Algehele gradering
Wonderlik. Baie dankie.
Edens Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die mooi kommentaar Liza. Ek is baie bly dat julle die naweek en jul verblyf by ons geniet het. Groete
Zandile M - Jan 2024
Algehele gradering
Amazing.
Floyd B - Jan 2023
Algehele gradering
Pleasant, clean and hospitable stay.
Edens Guesthouse se terugvoer
Thank you for the excellent review, Floyd. I wish you a speedy recovery. Best wishes. Regards, Mike. Edens Guesthouse
Anthony B - Jul 2022
Algehele gradering
Very comfortable and well appointed.
Garth O - Feb 2022
Algehele gradering
We had a wonderful 4 night stay.
Arnau B - Jan 2022
Algehele gradering
Goeie diens goeie mense. Sal vir seker my volgende trip daar bly.
Edens Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Arnau vir julle mooi boodskap. Dit was lekker om julle te leer ken. Beste wense.
Marike S - Des 2021
Algehele gradering
Mooi, gemaklik en goed geleë, met 'n pragtige tuin.
Edens Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, julle was sulke aangename gaste. Ons sien uit daarna om weer van julle te hoor.
Anneke K - Nov 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Etienne En Barbi W - Jun 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam, Mike was baie vriendelik en hulpvaardig.
Janet V - Okt 2020
Algehele gradering
Comfortable, friendly and clean
Barbara S - Okt 2020
Algehele gradering
Very comfortable.
Hans M - Jan 2020
Algehele gradering
Een van die aangenaamste ervaringe wat ek nog gehad het.
Sonja S - Feb 2019
Algehele gradering
Was regtig aangenaam. Baie mooi. Die man wat ons ontvang het kon dalk net meer vriendelik gewees het.
Cusilia S - Nov 2018
Algehele gradering
Aangenaam, vrolik en behulpsaam.
Gail M - Okt 2018
Algehele gradering
Rustig, mooi en skoon plek.
Maryna W - Okt 2018
Algehele gradering
Huislik.
Thelma U - Aug 2018
Algehele gradering
Fabulous.
Edens Guesthouse se terugvoer
Good day,
Thelma, thank you for the excellent review. We are glad to hear that you have enjoyed your stay with us.
Kind regards.
Mike and Mariana
Radhesh S - Mei 2018
Algehele gradering
Excellent service and value for money.
Edens Guesthouse se terugvoer
Good day Radhesh,
Thank you for your review. I really appreciate it.
You were a model guest, and it was a pleasure to accommodate you.
All the best and keep well.
Kind regards.
Mike
Lenette R - Feb 2018
Algehele gradering
Verblyf was aangenaam. Die gasheer is baie vriendelik en behulpsaam. Sal weer daar oorbly.
Edens Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Lenette, vir die vriendelikheid van julle kant ook.
Dit was 'n plesier om vir julle van verblyf te voorsien.
Ek glo julle reis terug huis toe, was sonder enige voorvalle.
Beste wense
MIke de Beer
Irmgard S - Jan 2018
Algehele gradering
I enjoyed my stay and always felt comfortable.
Sebastian S - Jun 2017
Algehele gradering
Great place to stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lekker plek om te bly.
Sal beslis weer van Edens Gastehuis gebruik maak.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Francina C - Mei 2017
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs.
Edens Guesthouse se terugvoer
Beste Christo,
Baie dankie dat julle van ons verblyf gebruik gemaak het. Ek het baie lekker met jou en jou vrou gesels. Ek glo dat julle die see vakansie geniet het.
Vriendelike groete,
Mike de Beer
Edens Guesthouse
Maryna D - Jul 2017
Algehele gradering
Ongelooflik lekker gebly.
Edens Guesthouse se terugvoer
Thank you Anel.
It was a pleasure to accommodate you, and you are most welcome to make use of our Guest House again.
Kind regards,
Mike de Beer
Elvin B - Jun 2017
Algehele gradering
My verblyf was lieflik.
Thea P - Okt 2017
Algehele gradering
Gerieflik en netjies.
Friedhold R - Aug 2017
Algehele gradering
Was lovely.
Ameldie D - Apr 2016
Algehele gradering
Uitstekende diens en veilige verblyf.
Walter L - Nov 2015
Algehele gradering
Nice play to live in.
Dewald V - Apr 2015
Algehele gradering
Lekker geslaap!
Anna-christa R - Jun 2014
Algehele gradering
Het baie lekker gebly, dankie!
Venetia F - Jun 2014
Algehele gradering
Ver bo verwagting.
Frankie S - Mrt 2014
Algehele gradering
Baie goed ons is baie tevrede en ons sal dit aanbeveel vir almal!
Eddie A - Sep 2014
Algehele gradering
Dit was lekker om daar te bly. Baie rustig en niemand wat pla nie.
Hans Heinrich K - Mei 2014
Algehele gradering
Lekke. Ons was 'n groep van 7 persone wat 'n kerkfunksie bygewoon het.
Elmarie B - Okt 2014
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly.
Melissa E - Jun 2014
Algehele gradering
Comfortable
Noorain A - Jun 2014
Algehele gradering
Very nice
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Chapel Place 6, Westville, Durban, 3629., KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang