Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eden's View Beachfront Apartment

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Hanani Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 9 maande

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Eden's View Beachfront Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Bernice N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernice N

Gerieflik, rustig, en lekker!

Ek sal definitief hierdie plek aanbeveel vir enige iemand. Die gasvryheid wat jy ontvang is uitstekend. Dit was 'n baie aangename plek gewees en dit maak dit nog aangenamer dat jy jou eie private strand het. Julle sien ons binnekort weer!

Annarie A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annarie A

Heerlik, rustig en veilig. Beslis aan te beveel.

Ons het heerlik gebly by Eden's View. 'n Klipgooi van die strand af. Blyplek was netjies, skoon en smaakvol gemeubileer met alles wat ons nodig gehad het. Die eenheid het sy eie ingang, braai en alarm (wat ons nie eers nodig gehad het om aan te sit nie). Die gasheer en -vrou het uit hul pad gegaan om seker te maak dat daar aan al ons behoeftes voorsien is. Hulle het regtig die ekstra myl gestap vir ons - Info gegee oor plekke om te besoek, bordspeletjies aangebied toe die weer nie wou saamspeel nie, selfs aangebied om te ry vir aandete na ons onverwagte 15 ure op die pad. Die area is lekker stil en met slegs 'n enkel grondpaadjie voor die huis vir die paar mense wat daar woon / vakansie hou. Strand was skoon en privaat. Ons sal beslis teruggaan na Eden's View!

Vanaf R1 350
R1 350 R945
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 350
R1 350 R945
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ray-weg 80, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2754d0945eaa429876896931561ab47ba3ea6f194df4eb9c75b632a3b5b554e8985ab18b3f6a0544d6881b2431e23bac6898?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 350 nouVanaf R945 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 80 Ray Road Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.873552107625 30.363817608521

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang