Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Edenville Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Rikus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 61 resensies vir Edenville Guesthouse
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Drieka L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Drieka L

Baie lekker gebly. Veilig en skoon met vriendelike diens.

Baie vriendelike diens. Netjies en skoon, sal enige tyd weer daar bly.

Wynand E - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand E

Rustig.

Rustigheid. Niemand pla of lawaai.

Edenville Guesthouse se terugvoer

Haai Wynand!

Sommer baie dankie vir die pragtige resensie - dit maak ons sommer bly om te sien wanneer ons gaste hul tyd by ons geniet het. Ons konsentreer daarop om die eiendom so stil en rustig as moontlik te hou ten alle tye.
Ons gaan binnekort begin opgradeer - hou dop!

Mooi gaan Wynand.
Groete
Rikus @ Edenville Gastehuis Lichtenburg

Edenville Guesthouse
Hein D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein D

Als wat ons benodig het.

Goeie middelpunt vir ons eindbestemming.

Edenville Guesthouse se terugvoer

Hello Hein!

Dit is die lekkerste ding om hierdie woorde te lees! Gastehuis bestuur se droom om so resensie te kry, baie dankie!
Ons is dankbaar dat jou tydjie by ons goed was en dat julle met 'n glimlag weg is - dis waarna ons streef!

Mooi gaan Hein, mag julle die vrugte van jul goedheid pluk!
Groete
Edenville Gastehuis Lichtenburg.

Edenville Guesthouse
Hennie E - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie E

Uitstekend.

Baie lekker, netjies en vriendelik.

Edenville Guesthouse se terugvoer

Hi Hennie.

Sjoe, sommer dankie vir jou uitstekende resensie ook! Wanneer ons so 'n resensie lees, maak dit ons sommer meer lus vir ons bedryf! Dankie dat jy jou goeie ervaring deel.

Ons begin binnekort opgradeer hier en daar - hou dop!

Mooi gaan Hennie,
Groete,
Rikus @ Edenville Gastehuis Lichtenburg

Edenville Guesthouse
Anna M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna M

Fantasties!

Dit was die vriendelikste ontvangs wat ek in jare beleef het. Skoon en netjies, baie lekker gebly.

Edenville Guesthouse se terugvoer

Haai Anna!

Wat 'n goeie kompliment, dit is sommer lekker om jou resensie te lees - dit maak ons van voor af opgewonde oor ons bedryf!

Mooi gaan en veilig reis, waarookal jy mag gaan.

Edenville Guesthouse
Senta E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Senta E

Vriendelik, veilig en netjies.

Ons het baie lekker gebly, almal wat daar werk is vriendelik en behulpsaam. Sal weer daar bespreek.

Edenville Guesthouse se terugvoer

Haai Senta, baie dankie vir jou vriendelike en opregte boodskap. Netjies is die grootste kompliment in ons industrie. Ons is besig om uit te brei - bly ingeskakel. Beste groete, Edenville Gastehuis.

Edenville Guesthouse
Andras And Jacqui C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andras And Jacqui C

A comfortable, clean and safe overnight stay. Good value for money.

Kitchen not fully equipped for self-catering but adequate for overnight. Friendly and helpful hosts.

Jurjen F - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jurjen F

Worth the money.

The place is alright for an overnight stay. Not for a longer stay. The owner was friendly and helpful. Breakfast was okay.

Edenville Guesthouse se terugvoer

Hi Jurjen,
Thank you for your review. I am so glad to see that we have succeeded in creating a comfortable place for an overnight stay - goal reached! Thank you so much for your support.

May you be well, Jurjen, wherever you may go. Safe travels!
My kindest regards to you,
Rikus, owner @ Edenville Guesthouse

Edenville Guesthouse
Trevor F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Trevor F

Good stay.

Neat, comfortable and spacious. Air conditioning can make a difference.

Edenville Guesthouse se terugvoer

Hello Trevor

Thank you for your review and good score. We pride ourselves on the comfort our rooms offer and are always looking for ways to improve. We have considered air conditioning many times, and have always decided against it in order to keep our prices as low as possible. Perhaps we'll look into installing it in a few select rooms - thank you!

Our kindest regards to you. Safe travels!

Edenville Guesthouse
Lesley S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lesley S

Not user friendly and I will not recommend it to anybody.

It was just not user friendly with absurd rules, like not being allowed to have a beer or wine on the premises. We bought two big spoons, and they were taken away by staff personnel while we were out. It was very hot when we arrived, and there was no air conditioning available, only a useless and noisy fan. The DSTV was not tuned to any working channel, and we struggled to tune to any available channel with any success.

Edenville Guesthouse se terugvoer

Hello Lesley

Thank you for your review. We're sad to hear that your stay with us did not meet your expectations.

Keep well and peace to you.
Edenville Guesthouse Management

Edenville Guesthouse
Nicolene B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene B

Netjies en veilig.

Netjies en veilige plek.

Edenville Guesthouse se terugvoer

Haai Nicolene

Netjies is die grootste kompliment in ons industrie - baie dankie.

Jou uitstekende resensie is boublokke vir 'n blink toekoms vir Edenville en sy span!
Ons is besig om uit te brei - bly ingeskakel.

Beste groete
Edenville Gastehuis Bestuur

Edenville Guesthouse
Pauline O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pauline O

Ons het regtig lekker gebly.

Ten spyte daarvan dat die plekkie nie heeltemal skoon was nie (spinnerakke teen die mure), het ons regtig lekker gebly.

Edenville Guesthouse se terugvoer

Hello Pauline,

Baie dankie vir jou pragtige resensie. Wees asb verseker dat die persoon verantwoordelik aangespreek is en word nog steeds gemonitor - skoonheid en netheid is vir ons van absolute belangrikheid, en ons vra vir jou om verskoning dat dit deurgeglip het by jou.

Dankie, weereens, vir die goeie resensie en telling wat jy ons gee.

Mooi gaan, waarookal jy mag gaan. Ons beste vir jou.

Edenville Guesthouse
Estie H - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Estie H

Skoon, stil, netjies en flinke diens.

Sien sterre.

Edenville Guesthouse se terugvoer

Hi Estie

Baie dankie vir jou pragtige resensie, dit gee ons sommer nuwe lus vir die bedryf.
Dit was sommer lekker om julle hier by ons te hê, dankie vir jou mooi komplimente, dit gaan vêr.

Beste groete
Rikus en Alitia

Edenville Guesthouse
Jakes D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jakes D

Baie netjiese kamer. Net jammer van beurtkrag.

Beurtkrag 'n probleem. Gasstofie leeg. Verder lekker gebly.

Edenville Guesthouse se terugvoer

Hi Jakes

Baie dankie vir jou resensie. Ons vra groot om verskoning vir die gasstofie wat leeg was - soms glip daar iets deur.
Ons is tans besig met die proses om sonkrag te installeer, en vertrou dat dit die probleme gepaartgaande met beurtkrag sal oplos, veral die water krisis.

Ons is bly om te hoor jy het nog steeds lekker gebly en hoop om jou weer te sien

Groete
Rikus, Alitia & Arina

Edenville Guesthouse
Rose T - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rose T

Netjies.

Gemaklik en netjies. Oulike plek.

Edenville Guesthouse se terugvoer

Hello Rose

Dis sommer lekker om hierdie resensie te lees - baie dankie!

Ons is besig om uit te brei te danke aan pragtige resensies soos joune - bly ingeskakel!

Ons vriendelikste groete
Edenville Gastehuis Bestuur

Edenville Guesthouse
Michael C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michael C

An overnight place.

The rooms were clean and comfortable. Some issues. 1. Only a half roll of toilet paper. No spares. 2. Despite being in a quiet garden and street there was noise. People talk loudly at night and early morning. And every time the gate was opened it made a racket - tin sheets on it. Lots of coming and going. The hostess was helpful and friendly. This is stay-over accommodation. The kitchen is small and rudimentary. The management is doing their best to work around loadshedding and moaning neighbours about the generator.

Edenville Guesthouse se terugvoer

Hello Michael

Thank you so much for your constructive review.

We are truly sorry that your stay with us did not meet your expectations.
We always try our best to control noise levels and try to be selective regarding the guests we allow, but sometimes here and there it slips through the cracks.

We are aware of the noise the gate makes when opening and closing, and we are working on a solution to have it quieter - we were forced to put the metal sheets up due to ever-rising crime in SA - quite a sad situation.

We're sorry that you feel the kitchenettes are rudimentary - we aimed for basics only.

Thanks again for the constructive feedback and we wish you the best.

Kindest regards
Edenville Guesthouse Management

Edenville Guesthouse
Yolande S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande S

Oornag nadat ons geskubaduik het.

As gevolg van die altetude moes ons oorslaap nadat ons geduik het. Edenville Gastehuis was die beste prys en ligging vir ons behoeftes. Die eenheid was baie netjies en skoon en die area baie stil en rustig. Die eienaar was baie gaaf en vriendelik. Die kamer wat ons bespreek het was net soos die foto's wat ons gesien het. Dis was 'n fantasies lekker nagrus.

Edenville Guesthouse se terugvoer

Hi Yolandé

Sjoe, sommer lekker om jou resensie te lees, my glimlag reg rondom. Baie dankie.

Resensies soos hierdie en gaste soos julle gee sommer vir ons nuwe passie vir wat ons doen. Dit is werklik ons mikpunt saamgevat in jou mooi kompliment.

Hoop ons sien julle sommer hou weer wanneer julle weer kom duig is ons wondergat naby Lichtenburg.

Ons beste groete vir julle.
Rikus en Alitia

Edenville Guesthouse
Elza H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elza H

Baie goed.

Rikus is 'n uitstekende gasheer en doen ekstra moeite vir sy gaste. Die verblyf is skoon en netjies en het aan al ons verwagtinge voldoen.

Edenville Guesthouse se terugvoer

Hi Elza

Ons wil sommer sê: "Wow!"
Baie dankie vir jou pragtige kompliment en uitstekende resensie - dit gaan myle vêr en laat ons sommer net weer lus kry vir die bedryf en elke dag se dinge.

Ons is sommer verbaas. Baie dankie dat jy die tyd geneem het om so mooi resensie te skryf, dit beteken werklik vir ons die wêreld. Dit is vir ons die grootste plesier om gaste soos julle te kan huisves.

Groete en veilig reis, waarookal julle mag gaan.
Rikus en Alitia

Edenville Guesthouse
Thabiso M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thabiso M

Good.

All went well. No complaints.

Edenville Guesthouse se terugvoer

Hello Thabiso. It's hard to describe the feeling to see a 5-star review. Thank you so much. We have improved. Come see when you're in the area again. Have a fantastic day and holiday season. Kindest regards, Edenville Management.

Edenville Guesthouse
Alex M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alex M

Baie vriendelike diens, skoon, netjies, sentraal en veilig.

Vriendelike diens, skoon, netjies en veilig.

Edenville Guesthouse se terugvoer

Hi Alex
Baie dankie vir jou pragtige resensie - dit gaan myle.
Dit was sommer lekker om jou te kon huisves.
Vriendelike groete
Alitia & Rikus

Edenville Guesthouse
Marieke D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieke D

Was baie tevrede.

Net 'n voorstel om dalk vir die gaste voor die tyd te sê om drinkwater saam te bring. Hulle gee 1 L en Spar is baie naby, maar as mens dalk laat inboek is Spar al toe.

Edenville Guesthouse se terugvoer

Hi Marieke. Dit is sommer lekker om die 5 sterretjies op hierdie resensie te sien baie dankie. Ons het oorgelaat, per abuis, om vir jou ons verwelkomings boodskap te stuur. Ons is jammer jy het nie vooraf van die water geweet nie. Ons water is drinkbaar verklaar volgens die dorp se onlangse toetse, maar dit is baie kalkerig en bitter. Dankie vir jou voorstel. Ons het nou 'n boorgat ook. Kom kyk as julle weer Lichtenburg deurgaan. Beste Groete.

Edenville Guesthouse
Tania V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania V

Puik diens en baie netjies.

Het heerlik gekuier, plek is pragtig en skoon, dankie!

Edenville Guesthouse se terugvoer

Hallo Tania

Dit was sommer lekker om julle hier by ons te kon hê. Dit maak ons bly dat julle die klein tydjie hier op die platteland geniet het.

Baie dankie vir hierdie mooi resensie, dit laat ons sommer lus voel vir nuwe dinge.

Mooi gaan.
Rikus and Alitia

Edenville Guesthouse
Aïda V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aïda V

Pragtig, skoon, netjies, vriendelik, behulpsaam.

Sal baie beslis weer daar oornag. Baie mooi plek. Stil en rustig. Pragtige, mooi kamers.

Edenville Guesthouse se terugvoer

Hallo Aïda

Baie dankie vir jou pragtige resensie. Ons probeer altyd vir elke kamer sy eie gevoel en dekor gee, jou kompliment teer die pad na verbetering.

Goed gaan met jou.
Ons vriendelikste groete

Edenville Guesthouse
Jacques V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V

Rustig en privaat net soos ek dit wou hê.

Almal daar gaan uit hulle pad uit om jou tuis te laat voel. Ek waardeer dit baie. Sterkte en alle sukses vir julle. Groete, Jacques.

Edenville Guesthouse se terugvoer

Hello Jacques. Baie dankie vir jou mooi resensie. Goeie diens is ons absolute uitgangspunt. Dit was sommer lekker om jou hier by ons te kon hê. Groete en mooi bly. Rikus

Edenville Guesthouse
Olebogeng S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olebogeng S

Peaceful and welcoming.

The safety of the place top notch.

Edenville Guesthouse se terugvoer

Hello Olebogeng. Thank you so much for this informative review, it means a lot to us. We try to keep it as safe as possible, and we believe in peace and tranquility. It was an absolute pleasure hosting you. Keep safe and happiness to you.

Edenville Guesthouse
Dr Christo P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dr Christo P

Ek was daar vir 'n werksgeleentheid/opleiding en die gastehuis het voldoen aan my behoeftes.

Baie vriendelike ontvangs en so ook die personeel aan diens.

Edenville Guesthouse se terugvoer

Goeiedag Dr. Christo. Dankie vir jou aangename terugvoer, dit was 'n plesier om jou te akkommodeer. Vriendelike groete.

Edenville Guesthouse
Corne R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corne R

Netjies en skoon.

Perfek om te oornag. Skoon en netjies.

Edenville Guesthouse se terugvoer

Hello Corne. Baie dankie vir jou mooi resensie - dis net wat mens wil hoor - ons is dankbaar. Dit was lekker om julle te kon huisves vir die nag. Groete, Rikus & Alitia

Edenville Guesthouse
Liezil V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liezil V

Baie knus, netjies en alles wat mens nodig het.

Alles is mooi netjies en skoon, mens kan omtrent vir paar dae bly - dit is goed ingerig. Enige gesin, groot of klein, kan akkommodeer word. Sal beslis aanbeveel.

Edenville Guesthouse se terugvoer

Hi Hettie

Sjoe, dis sommer lekker om jou mooi resensie te lees, dit is opbouend en gee nuwe energie vir die bedryf.
Baie dankie.

Mooi gaan.

Edenville Guesthouse
Hélanie J - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hélanie J

Baie lekker gebly.

Maryke (ontvangsdame) het ons baie hartlik ontvang en ons kamer was binne sekondes gereed. Alles was so netjies en gerieflik.

Edenville Guesthouse se terugvoer

Hallo Helanie, dit was sommer lekker om julle hier by ons te kon hê. Dankie vir jou terugvoer, ons standaard is vir ons top prioriteit. Ons beste groete.

Edenville Guesthouse
Tilana K - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tilana K

Gerieflik en Skoon.

Ons het in B1 gebly. Die kamer is ruim en kombuis het die nodigste vir naweek weg met lekker sit area. Kamer en badkamer was netjies en skoon.

Edenville Guesthouse se terugvoer

Hi Tilana

Baie dankie vir jou goeie resensie en ondersteuning, dit is opbouend. Ons konsentreer die meeste op die skoonheid en netheid van ons kamers, dit is sommer lekker om te sien dit word waardeer.

Ons beste groete vir jou.

Edenville Guesthouse
Cherie V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherie V

Heerlik gebly en was naby alles.

Skoon en netjies veral met Covid-regulasies. Vriendelike diens en alles wat mens nodig het - 'n huis weg van die huis af. Sal dit beslis aanbeveel en weer in die toekoms gaan kuier.

Edenville Guesthouse se terugvoer

Hi Cherie! Baie dankie vir hierdie pragtige resensie! Dit was sommer lekker om jul hier te kon hê - ons het so lekker gesels! Mooi gaan, gesundheit vir julle!

Edenville Guesthouse
Nadia L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia L

Lekker gebly.

Die gastehuis was pragtig en almal vriendelik.

Edenville Guesthouse se terugvoer

Dis sommer lekker om jou resensie te lees - baie dankie!

Edenville Guesthouse
Raymond M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond M

It was fabulous.

I enjoyed my stay very much.

Edenville Guesthouse se terugvoer

Hello Raymond. This is music to our ears.
Thank you for this great review. Hope to see you again soon.

Edenville Guesthouse
Louwrie N - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louwrie N

Skoon, netjiese kamers met vriendelike personeel.

Ons is vriendelik ontvang en alles is mooi verduidelik. Die kamers was lekker ruim, skoon en netjies. Geriewe is voldoende en die omgewing is stil.

Edenville Guesthouse se terugvoer

Hello Louwrie

Baie dankie vir jou mooi resensie. Jy noem presies waarna ons mik, baie dankie.
Dit was sommer lekker om jou hier te hê, ons hoop ons sien jou sommer gou weer.

Mooi bly, en veilig reis!

Edenville Guesthouse
Magna B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Magna B

Baie gerieflik en mooi ingerig.

Dit is net die toegangshek wat nogal steurend is wanneer gaste inkom en uitgaan. Ons kamer was naaste aan die hek en die geraas daarvan was steurend. Verder was alles 100%.

Edenville Guesthouse se terugvoer

Hi Andrew

Baie dankie vir jou mooi resensie.

Ons is vreeslik jammer dat die hek jou gesteur het, onthou dat ons vir jou B1 bespreek volgende keer.

Mooi gaan.

Edenville Guesthouse
Cindy G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cindy G

Wonderlik.

Ons was vriendelik verwelkom. Ons het 2 kamers uit mekaar geboek en Rikus was so oulik om vir ons 2 langs mekaar te gee. Ons het laat daar aan gekom en eet plek gesoek. Rikus het die Spur gebel om te hoor hoe laat hul toe maak en vir ons 'n tafel bespreek. 10/10.

Edenville Guesthouse se terugvoer

Hallo Cindy, dit is sommer lekker om hierdie resensie te lees. Baie dankie vir jou mooi terugvoer, dit gee ons sommer weer nuwe lus. Ons vriendelikste groete.

Edenville Guesthouse
Israel T - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Israel T

Perfect and peaceful.

I would suggest the following be readily available at all times: Hot water for bathing or showering at any time when one wants to. At knock of winter, warm apparatus like electric blankets or heater be readily available in rooms. Telephone/intercom in room for any emergency or service. Otherwise the place is awesome and mind relaxing indeed. Food prepacks well organized and user friendly service. Keep up the standard. Israel Welkom, Free-State

Edenville Guesthouse se terugvoer

Hello Israel,

Thank you so much for your review.

Our geysers work on timers, but the water is always hot. If not at any time, we can override the timers should there ever be any issues. Our friendly staff is available anytime until 22:00. Apologies if you had an issue we weren't made aware of.

We do have heaters and other appliances too, available on request. Unfortunately, we were forced to remove loose appliances from all our rooms due to continuous theft. This is listed in the rules which are clearly visible in all our rooms.

Because of the age we live in with exceptional IT and seeing as we offer free, uncapped and unthrottled Wi-Fi, we do not see the need for telephones in our rooms. We do not have 24-hour reception, and therefore an intercom system will be redundant and will also not be viable for the low prices we offer.

Thank you though for your candor - it is appreciated.

Our best to you
Edenville Guesthouse

Edenville Guesthouse
Tseliso Ernest Majoro M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Tseliso Ernest Majoro M

The place is not bad at all however the hot water must be reviewed time to time.

Ensure that water stays hot for the bath or shower by the customers.

Edenville Guesthouse se terugvoer

Thank you for your review - we have replaced one of our geysers and the problem has been sorted. Our sincere apologies for the inconvenience! Our best to you!

Edenville Guesthouse
Ina O - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina O

Heerlik gewees

Lekker gekuier, rustig gewees.

Edenville Guesthouse se terugvoer

Hi Ina.
Baie dankie vir jou mooi resensie, hoop om jou sommer gou weer te sien!

Edenville Guesthouse
Marian M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marian M

Enjoyable.

We always enjoy our stay there and the beautiful makeover of their rooms is stunning.

Edenville Guesthouse se terugvoer

Marian! Dis sommer lekker om hierdie resensie te lees - baie dankie! Dis altyd vir ons 'n bederfie as julle hier in Lichtenburg kom kuier!
Ons sien uit na die volgende keer! Mooi bly! Edenville Gastehuis

Edenville Guesthouse
Claud W - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Claud W

The attention to customer requests were dealt with in a prompt manner.

I required additional space to deal with some administration, the management responded promptly with an appropriate solution.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Die aandag aan klanteversoeke is vinnig afgehandel.

Ek het ekstra ruimte benodig om administrasie te doen, die bestuur het dadelik met 'n toepaslike oplossing geantwoord.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Edenville Guesthouse se terugvoer

Hello Claud! Ons het sommer lekker gesels! Dit was werklik 'n plesier om jou by ons te hê! Ons sien uit na jou volgende kuier!

Edenville Guesthouse
Helena V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena V

Skoon en netjies.

Skoon, netjiese ruim kamer. Sal beslis aanbeveel.

Edenville Guesthouse se terugvoer

Hi Helena
Dit is so lekker vir ons om jou resensie te lees. Baie dankie vir die mooi kompliment - dit motiveer mens sommer net meer. Ons sien uit na jou volgende kuier.

Edenville Guesthouse
Monja R - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monja R

Fantasties!

Die gastehuis is perfek geleë en die tuin is pragtig! Die kamer is pragtig en het alles wat 'n mens nodig het. Ek het baie lekker gebly en sal dit enige tyd aanbeveel!

Edenville Guesthouse se terugvoer

Monja! Dit verbly ons sommer om jou mooi komplimente te lees! Dis so lekker om jou hier te hê! Sien uit na jou volgende kuier!

Edenville Guesthouse
Larissa S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Larissa S

Gerieflik.

Kos was lekker en die bed het gemaklik geslaap.

Edenville Guesthouse se terugvoer

Hi Larissa
Ag, dit laat ons nou sommer goed voel. Dankie dat jy dit noem en vir jou uitstekende resensie. Ons sien uit om jou weer te sien.

Edenville Guesthouse
Madelein J - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein J

Basiese, netjiese akkommodasie.

Edenville Gastehuis is reg in die sakesentrum van Lichtenburg geleë en naby alles. Die kamers is netjies, skoon en gerieflik met gratis WiFi. DStv is beperk. Parkering is veilig. Stil area snags. Sal dit aanbeveel.

Edenville Guesthouse se terugvoer

Hallo Madelein

Baie dankie vir jou eerlike en bedagsame resensie! Gaste soos julle maak mens sommer weer van voor af passievol oor ons bedryf! Ons is tans besig om DStv op te gradeer - dis nou jammer julle kamer was nog nie opgradeer nie. Sien julle hopelik gou weer! Groete.

Edenville Guesthouse
Marian M - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marian M

Gerieflik en smaakvol.

Baie dankie aan die bestuur wat ons geakkommodeer het, nadat ons die datum verkeerd gehad. Ons waardeer opreg en sal julle ten alle tye aanbeveel.

Edenville Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Dit was lekker om julle weer te sien, Marian!

Ons sien uit na julle volgende kuiertjie in Lichtenburg.

Groete,
Edenville Guesthouse

Edenville Guesthouse
Casey B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casey B

Friendly hosts with a yummy breakfast.

Edenville is run by a lovely couple who were extremely eager to help in any way possible. I like that the cottage has its own little kitchen to cook in.

Edenville Guesthouse se terugvoer

Dear Casey,

Thank you for the great review! It was an absolute dream having you here. It is guests like you make our jobs incredibly joyful.

We can't wait to see you again!

Regards,
Edenville Guesthouse

Edenville Guesthouse
Kotie L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kotie L

Die plek is baie huislik, netjies en skoon.

Ons het heerlik gebly en gekuier ons sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Edenville Guesthouse se terugvoer

Ag Kotie, maak jy ons harte skoon warm. Dankie vir jou mooi woorde. Julle was wonderlike gaste, ons het sommer lekker gevoel. Groete

Edenville Guesthouse
Christine D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine D

Baie netjies en bekostigbaar. Goeie waarde vir geld.

Gastehuis was baie netjies en die diens wat ons ontvang het was baie vriendelik en hulpvaardig. Dis werklik goeie waarde vir geld indien jy net wil oorslaap.

Edenville Guesthouse se terugvoer

Christine, Dit was sommer lekker om julle te verwelkom. Baie dankie vir die mooi boodskap, ons waardeer dit terdeë. Mooi gaan.

Edenville Guesthouse
Amelia R - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia R

Baie lekker met fantastiese diens.

Die diens met aankoms was baie goed en die kamers is lekker ruim.

Edenville Guesthouse se terugvoer

Hi Amelia, baie dankie vir die kompliment. Dit maak ons sommer van voor af weer lus vir ons bedryf. Droom gaste soos julle is natuurlik absolute beloning. Ons sien uit na julle volgende kuier in Lichtenburg.

Edenville Guesthouse
Pikkie M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pikkie M

Baie netjies en skoon.

Ons was baie vriendelik ontvang en alle nodige raad was aan ons gegee.

Edenville Guesthouse se terugvoer

Goeiedag Imke,

Jy maak ons dag! Baie dankie, dit beteken so baie vir ons wat Edenville self bestuur en stuk-stuk verbeter. So lekker om gaste soos julle te verwelkom.

Mooi bly!

Edenville Guesthouse
Pieter N - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter N

As jy net plek soek vir oorslaap, is dit perfek.

Ons het oorslaapplek gesoek aangesien ons kind die naweek 'n kriekettoernooi in Lichtenburg gehad het. Vir wat ons die plek nodig gehad het, was dit perfek.

Edenville Guesthouse se terugvoer

Pieter, baie dankie vir jou eerlike terugvoer. Ons waardeer die kompliment. Volgende keer, bespreek gerus een van ons selfsorg kamers, van hulle het lekker stoepies ook. Goed gaan, sien julle volgende keer.

Edenville Guesthouse
Pierre S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre S

Netjiese, goedkoop en gerieflike plek om oornag te bly.

Oor die algemeen was dit 'n gemaklike blyplek en waarde vir geld, maar hier is 'n paar goed wat uitgestaan het: Pros: Vriendelike ontvangs. Groot, netjiese kamers. Plek om kos te maak. Moderne meubels. Waterbottels verskaf om op te maak vir omgewing se ondrinkbare water. Cons: Parkering effens beknop (maar darem veilig binne erf). Badkamers se vensters is nie ondeursigtig nie, so as mense buite venster sit is dit maar ongemaklik om te probeer om die blinds behoorlik toe te maak. Muurproppe is skaars of moeilik om by uit te kom.

Edenville Guesthouse se terugvoer

Hi Pierre, dankie vir jou kompliment. Ons glimlag is deel van ons beleid. Dit is vir ons belangrik om ruim kamers te bied. Dis jammer vir ons water wat so sleg is, maar gelukkig is Oasis ons belangrikste stop. Baie dankie dat jy noem van die badkamer vensters, dit is reeds in die proses om dof gemaak te word . Ons kyk beslis ook daarna om meer muurproppe te installeer. Baie dankie vir jou eerlike ressensie. Jou opbouende kritiek sal ons net laat verbeter. Goed gaan.

Edenville Guesthouse
Ronel D - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel D

Mal oor alles wat so eenvoudig was, ek het tuis grovel.

Eenvoudig maar pragtig!

Edenville Guesthouse se terugvoer

Beste Ronel,

Baie dankie vir jou kompliment, jy maak ons dag! Dit is presies waarna ons mik.

Groete,
Edenville Guesthouse-bestuur

Edenville Guesthouse
Zelda R - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda R

Pragtig!

Petro! Thumbs up vir jou! Hou so aan!

Marian M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marian M

Geriewe was goed en alles skoon en netjies.

Ontvangs was goed, en alles was skoon en netjies.

Edenville Guesthouse se terugvoer

Marian, baie dankie vir die kompliment. Dit was gaaf om julle by ons te hê.

Edenville Guesthouse
Leaque B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leaque B

Alles wat ons nodig gehad het om lekker oor te slaap en besigheid te doen die volgende dag.

Ons het 'n kliënt gaan sien in Lichtenburg en moes oorslaap die Sondagaand. Ek het op kort kennisgewing gesoek en gou op Edenville Gastehuis besluit. Ons het heelwat langer gery en laat daar aangekom, maar steeds vriendelik ontvang. Ons het lekker oorgebly daardie nag en vars opgestaan vir die lang werksdag wat wag. Dankie Edenville Gastehuis!

Edenville Guesthouse se terugvoer

Hi Leaque, julle was ons 1ste gaste ingeteken in ons nuwe ontvangs, dit was lekker om julle hier te hê. Dankie vir die mooi kompliment. Dit beteken baie vir ons.
Ons hoop om julle gou weer te sien. Groete

Edenville Guesthouse
Elri K - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elri K

Waarde vir geld!

Heerlike, gerieflike, netjiese verblyf in die hartjie van Lichtenburg. Baie dankie vir die gasvryheid en die hulpvaardigheid. Besondere aangename eienaar wat seker maak dat sy gaste gelukkig en tevrede is. Was stomgeslaan oor die bekostigbaarheid.

Edenville Guesthouse se terugvoer

Elri, was sommer lekker om julle hier te hê. Baie dankie vir jou woorde, laat mens sommer warm voel. Goed gaan, sien weer.

Edenville Guesthouse
Margery V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Margery V

Vriendelike diens en baie behulpsaam.

Met vriendelikheid en gasvryheid van Rikus sal ek Edenville Guesthouse enige tyd aanbeveel.

Edenville Guesthouse se terugvoer

Margery, jy laat my nou sommer lekker voel. Dankie vir jou mooi boodskap. Hoop ons sien jou gou weer. Groete

Edenville Guesthouse
Marie D - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie D

Met baie vriendelikheid en behulpsaamheid ontvang.

Edenville Guesthouse kan in 'n paar woorde opgesom word sonder twyfel. Vriendelike personeel, lieflike beddegoed, oulike geskenkies. Goed op die oog. Dankie vir 'n lekker slaap!

Edenville Guesthouse se terugvoer

Hi Marie,

Jy maak ons dag! Dit was sommer lekker om met julle te gesels.
Sien volgende keer.

Mooi bly.

Edenville Guesthouse
Adele F - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Adele F

Glad nie gelukkig nie!

Die plek se afwerking is so rof. Die badkamer is onprakties en daar is nie eers 'n stort nie. Die toilet het die hele nag deur gehardloop en dan praat ek nie eers van die yskas langs jou bed wat elke 5 min aangaan nie. Die kleur van die plek binne is depressing. Ek weet nie of ek weer van die plek gbruik sal maak nie.

Edenville Guesthouse se terugvoer

Goeiedag Adele,

Dankie vir jou terugvoer, ons is baie trots op wat ons bied, en werk elke dag hard om te verbeter, sienende ons nog in die ontwikkelingsfase is. Dit is ons nuutste eenheid en ons is besig om dit af te werk, daarom is dit nog nie oop op enige platvorm nie, baie dankie vir jou kritiek ons neem dit ter harte en gaan beslis werk maak daarvan.

Edenville Guesthouse
Vanaf
Vanaf R680
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buchananstraat 19, Lichtenburg, 2740, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e47a1cf5c89d9890193063f416e1d694a27a41d9e8bd01f74dcc71602199c617f64ee7471257c8ecd08fbd7d61db046e135?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag, vir 2 mense 61 5 1 5 19 Buchanan Street Lichtenburg 2740 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.150978598834 26.163948775463

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang