Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Edenville Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buchananstraat 19, Lichtenburg, 2740, Noordwes
  • Vanaf R680 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Edenville Guesthouse is in die hartjie van Lichtenburg geleë, nie te ver vanaf die sakekern van die dorp nie. Dié gastehuis bied gerieflike verblyf, ideaal vir sakereisgers of vakansiegangers.

Daar is 8 gastekamers met en suite-badkamers. Elke kamer het tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, DStv-kanale en gratis WiFi. Die gastehuis bied 'n wasgoeddiens en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Edenville Guesthouse het vriendelike personeel en bied 'n gesellige atmosfeer. Die gastehuis is stapafstand vanaf kruidenierswinkels en die middestad.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Drieka L
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly. Veilig en skoon met vriendelike diens. Baie vriendelike diens. Netjies en skoon, sal enige tyd weer daar bly.
Aug 2024
Wynand E
Gesin met tieners
5.0
Rustig. Rustigheid. Niemand pla of lawaai.
Jul 2024
Hein D
Saam met lewensmaat
5.0
Als wat ons benodig het. Goeie middelpunt vir ons eindbestemming.
Aug 2024
Hennie E
5.0
Uitstekend. Baie lekker, netjies en vriendelik.
Jul 2024
Anna M
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties! Dit was die vriendelikste ontvangs wat ek in jare beleef het. Skoon en netjies, baie lekker gebly.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Rikus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Buchananstraat 19, Lichtenburg, 2740, Noordwes
  • Gaste dink Edenville Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Lichtenburg Noordwes
Vanaf
Vanaf R680
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R680
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buchananstraat 19, Lichtenburg, 2740, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e47a1cf5c89d9890193063f416e1d694a27a41d9e8bd01f74dcc71602199c617f64ee7471257c8ecd08fbd7d61db046e135?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag, vir 2 mense 61 5 1 5 19 Buchanan Street Lichtenburg 2740 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.150978598834 26.163948775463

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang