Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cape Town Apartment Edge 112 @ Bree

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Breestraat 249, Gardens, 8000, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Cape Town Apartment Edge 112 @ Bree is 'n pragtige selfsorgvakansiewoonstel wat ideaal geleë is in 'n veilige gebou in die hartjie van Gardens in die middestad. Hierdie kontemporêre-styl woonstel is 'n ideale opsie vir óf 'n sakereis óf toeriste wat die ikoniese Moederstad wil verken.

Hierdie stylvolle woonstel het slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n slaapkamer wat met 'n dubbelbed gemeubileer is, asook oorgenoeg kasspasie vir gaste se bagasie. 'n Bad, stort, wasbak en toilet is in die en suite-badkamer beskikbaar. Skerp wit linne en badhanddoeke word voorsien.

Die helder en lugtige oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, Nespresso-masjien, eetgerei en breekware asook 'n sentrale etenstafel. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Hierdie leefarea maak oop op 'n houtdek met 'n buite-eettafel en 'n gasbraai wat die perfekte plek is vir 'n aandete saam met vriende en familie. Die ligging van hierdie woonstel is aan die einde van Breestraat met van Kaapstad se beste restaurante en kroeë voor jou deur. Dit is ook stapafstand vanaf die lewendige Kloofstraat, Langstraat en die skilderagtige Bo Kaap.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Armand Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Breestraat 249, Gardens, 8000, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Breestraat 249, Gardens, 8000, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA27b57e3f68bb6a66bc99c4bcce8997505f1e11c14ac07aff8919b6ee3d6788bd6762716010bc90f86a7befeb9b380a3d4c1f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2) 249 Bree Street Gardens 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.926629847788 18.412373392591

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang