Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Edge of Eden

Do.
20ste20Mrt
Vr.
21ste21Mrt
Sa.
22ste22Mrt
So.
23ste23Mrt
Mo.
24ste24Mrt
Di.
25ste25Mrt
Wo.
26ste26Mrt
Do.
27ste27Mrt
Vr.
28ste28Mrt
Milkwood
Slaapplek vir tot 3 mense
VOL
R2 550
per eenh.
VOL
VOL
R2 550
per eenh.
R2 550
per eenh.
VOL
VOL
R2 550
per eenh.
R2 550
per eenh.
R2 550
per eenh.
Cheesewood
Slaapplek vir tot 6 mense
VOL
R2 870
per nag
vir 2
VOL
VOL
R2 870
per nag
vir 2
R2 870
per nag
vir 2
VOL
VOL
VOL
R2 870
per nag
vir 2
R2 870
per nag
vir 2

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 09 Dec 2023 tot 07 Jan 2024 en 13 Dec 2024 to 11 Jan 2025.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Beperk tot slegs 2 aanbiedinge per maand.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 09 Dec 2023 tot 07 Jan 2024 en 13 Dec 2024 to 11 Jan 2025.

Prys sluit in
Milkwood
Selfsorg
Cheesewood
Selfsorg
Huisreëls

Let asb. dat 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet voor hulle bespreek, navraag oor die toestand van die grondpad doen, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Rook is in die gebou en die bos verbode.
Gooi asb. die sigaretstompies in die houers wat voorsien word.
Geen oop vlamme word toegelaat nie, behalwe in die boma.
Moet asb. geen harde musiek speel, skreeu of onnodige geraas maak nie.
Die kraanwater gaan deur 'n filterstelsel en is skoon en veilig om te gebruik.
Dit is 'n veilige area, maar gaste moet asb. alle deure en vensters sluit wanneer hulle vertrek sodat diere nie die huis binnekom nie.
Die huis is heeltemal onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk en eko-vriendelik. Spaar asb. energie en moenie te veel elektroniese toebehore en toestelle op dieselfde tyd te gebruik nie.
Die water van die warmbad word een keer per dag filtreer.
Moet asb. nie op die dekrelings klim of trap nie. Die kabel is daar vir dekor en sal onder druk breek.
Vra gerus vir die huisassistent of bestuur vir hulp met inligting oor die omgewing.
Gaste sal 'n gratis mandjie vuurmaakhout op die eerste dag ontvang. Dit is vir vuurmaak in die kaggel en warmbad.
Indien gaste meer hout benodig, kan hulle die pryse by die huisassistent uitvind.
Houtskool en vuurmaakhout vir die boma kan ook by die huisassistent gekoop word.
Gaste is welkom om die assistent te vra om vuur te maak in die warmbad, kaggel of boma.
Ekstra kussings en handdoeke is op versoek by die huisassistent beskikbaar.
Die WiFi is gratis en gaste het nie 'n wagwoord vir toegang nodig nie.
Die TV het Netflix. Gebruik asb. slegs die rekening wat met die naam van die huis ooreenstem.
Die huis sal skoongemaak en ontsmet wees wanneer gaste arriveer. Dit sal elke derde dag van die verblyf skoongemaak word, behalwe op Sondae.
Los asb. die sleutels in die voordeur of handig dit by die huisassistent op die uitklokdatum in.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 2 550
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 2 550
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dune Mole-straat 249, Langvlei Dunes, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA81fada3e30a3dbb3bee8570d66c46d4837c192a317f593f6b18b91584bca6df04e46d64fc42c34b68aae0d7273070e264f84?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 550 per nag (plek vir 3) 41 5 1 5 249 Dune Mole Street Langvlei Dunes 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.995543644567 22.652667504338

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456