Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Edgewater Suite East

Selfsorg

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.5
Veiligheid
4.0
Mary S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Fantastic! Enjoyed it! Just need to fix your deck.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daphne D
Kort verblyf Gesin met tieners
3.4
Nov 2024

Sal Glengariff weer besoek - heerlike strand en mooi omgewing. Uitsig is onverbeterlik. Daar is egter goed wat aandag nodig het. Geen trap tussen die dek en die gras, dit is gevaarlik en problematies. Die bank is wankelrig, tot so 'n mate dat mens te bang is om daarop te sit. Stortdeur sukkel om toe te skuif en geen pakplek in die badkamer maak dit moeilik. Wees bewus daarvan dat daar 'n waterpomp is wat erg steurend is vir persone in die 2e slaapkamer.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Bianca Elsie
Hester

Eiendomme 8

Resensies 30

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Breaking Waves 5, Glengariff, 5259, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd0b06c3ba2d545575f8099fca3f073edd3f7b9a87dc4951f1856c1fe1bc530446899af90a52bf51211dc90553ec935eba0ad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 5 Breaking Waves Glengariff 5259 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.895841147619 28.088678529639

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang