Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Edgewater Suite East

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Breaking Waves 5, Glengariff, 5259, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Edgewater Suite East bied selfsorgverblyf in Glengariff in die Oos-Kaap, sowat 37 km buite Oos-Londen. Hierdie eenheid is die ideale opsie vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne vakansie met 'n see-uitsig.

Dié woonstel is op die grondverdieping en bied slaapplek aan 4 gaste in 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed. Die gedeelde badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. Die knus sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met stromingsdienste. Die kamer lei na 'n stoep met buitemeubels, ingeboude braai en 'n uitsig oor die see.

WiFi en parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie verblyf is naby winkels, restaurante en aktiwiteite, soos branderplankry, visvang en safari's by Inkwenkwezi Wildreservaat.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Bianca Elsie
Hester

Eiendomme 6

Resensies 30

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Breaking Waves 5, Glengariff, 5259, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Breaking Waves 5, Glengariff, 5259, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd0b06c3ba2d545575f8099fca3f073edd3f7b9a87dc4951f1856c1fe1bc530446899af90a52bf51211dc90553ec935eba0ad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 5 Breaking Waves Glengariff 5259 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.895841147619 28.088678529639
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem