Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Edible Shores self-catering

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: High Level-weg 287, Pringlebaai, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R810 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Edible Shores self-catering is in die hartjie van Pringlebaai geleë en bied selfsorgverblyf in 2 kothuise wat apart van die hoofhuis geleë is. Elke kothuis het sy eie ingang en 'n privaat dek met braaigeriewe en 'n uitsig oor die see en op die berge. Albei kothuise het kaggels en 'n warmbad is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Mandalay bied slaapplek aan 4 volwassenes en 4 kinders en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n solder met 'n bed vir 1 kind en die derde slaapkamer het 'n stapelbed en 'n bed vir 1 kind. Die kothuis beskik oor 'n oopplan-leefarea met gemaklike sitplek, 'n klavier, kaggel, etenstafel en 'n pooltafel. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, wasmasjien en koffie- en teemaakgeriewe toegerus.

Boathouse beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die leefarea het 'n dubbelslaapbank. Die badkamer het 'n bad en 'n stort. Die oopplan-leefarea sluit gemaklike sitplek, 'n knus kaggel, etenstafel en 'n kombuis met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe in.

Lyf- en branderplanke is beskikbaar en, indien dit vooraf gereël word, kan gaste ook tuisgemaakte maaltye bestel. Veilige parkeerplek word voorsien en daar is 'n warmwaterstort buite waar gaste sand kan afwas. Die strand is stapafstand vanaf die kothuise en daar is pragtige voetslaanroetes en geleenthede vir voëlkyk en fietsry naby.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Ligging

  • High Level-weg 287, Pringlebaai, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R810
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R810
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: High Level-weg 287, Pringlebaai, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8f352d705a876a87e243ac82dde8536bfb06e8a78023c409994a11fb66d934c2bd8899e7f9daed7ca1579fb632b594da974d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R810 per nag, vir 2 mense 287 High Level Road Pringle Bay 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.3498665 18.8247227

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang